51 on Forest Drive Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

51 on Forest Drive Lodge beskik oor 2 viersterhuise. Die B&B- en selfsorgwoonstelle bied gerieflike en luukse verblyf in 'n rustige tuin.

Die selfsorg-eenheid is sentraal in Pinelands geleë naby nagklubs, strande, gholfbane, wynplase en besienswaardighede.

Verblyf word in verskeie eenhede aangebied. Die selfsorgwoonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2-enkelbed- en dubbelkamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en het en suite-badkamers. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, lugversorging vir die somer en verwarmers vir die winter.

51 on Forest Drive Lodge bied maklike toegang tot hoofweë sodat gaste maklik plekke soos die V@A Waterfront, Kaapstad Hawe, Grand West Casino en Tafelberg kan besoek.

Pinelands staan as die 10 minute-buurt bekened aangesien dit naby al die hoofweë is en net 10 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die V&A Waterfront af is. Pragtige strande is net 15 minute weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 51 On Forest Drive Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za