Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Edge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Forest Edge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marlein V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlein V
Saam met vriende

Too short, I will go back.

I will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek van rus en vrede in die pragtigste natuurskoon.

Ons is terug na 20 jaar en die plek is mooier as ooit tevore. Goed versorg met mooi uitbreidings en uitstekende persoonlike diens. Hierdie is 'n enige tyd van die jaar-wegbreekplek. Ons is mal oor die winter hier, want die huisies is heerlik gesellig. Die kaggeltjie altyd 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Dankie vir julle resensie en ondersteuning Johan, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het weer kom kuier en dit so baie geniet. Moet nie weer 20 jaar wag nie julle.

Forest Edge
Koos S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie-dag besoek saam met my vrou.

Baie mooi cottage. Die pad is nie die beste vir 'n klein kar nie. Staproetes is lekker naby en teen 'n goeie prys. Ons het baie lekker hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Baie Dankie vir julle ondersteuning en resensie Koos, ons waardeer dit opreg! Ons is baie bly julle het Forest Edge en die Knysna woud so baie saam met ons geniet.
Wat die stukkie grondpad aan betref, ons het dit geraporteer aan die Provinsiale Paaie Dept en hullle werk daaraan om dit reg te maak na die erge reens en verspoelings wat ons so paar weke terug gehad het.

Forest Edge
Lena H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena H
Enkelreisiger

Pragtige natuurskoon, rustigheid en stilte in 'n lieflike huisie met alles wat 'n mens benodig.

As jy hou van rustigheid en kalmte, weg van die stad, is Forest Edge vir jou. Behalwe vir die veraf geluide vanaf 'n skietbaan op een van die nabygeleë plase oor naweke of 'n trekker in die week, kan jy werklikwaar ontspan en die natuur waardeer uit die privaatheid van jou eie hangmat op jou stoep wat woudwaarts wys. (Mens raak vinnig gewoond aan die enkele geweerskote en trekkerenjin as mens besef wat dit is en dit wys mens hoe ver klank kan trek in so 'n stil plek). Die opsigter en sy vrou is dierbare vriendelike mense en die skoonmaak van die huisie is op so 'n manier gedoen dat mens vir geen oomblik gevoel het daar word inbraak op mens se privaatheid gemaak nie. As te ware, die huisie voel so privaat dat mens selfs nie bewus is van die ander gaste nie. Die huisie is toegerus met al die toebehore waaroor jy kan droom om op so 'n verblyf te benodig, met 'n paar ekstras soos buitestort, hangmat, piekniekkombers, boeke en DVD's. Ek hoop om binnekort weer 'n besoek af te lê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en ge-detaileerde terugvoer Lena. Ons waardeer jou ondersteuning opreg. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te verwelkom by ons woud paradys.
Vriendelike Woud Groete.

Forest Edge
Mareli S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S
Saam met vriende

Incredible peace and tranquillity. A piece of paradise. Enormously recommended.

A beautiful sanctuary at the edge of the Knysna forest. Perfect for unwinding, shutting out the bustle of the 'real world'. Cottages are quaint and well appointed with everything you need. Lovely small touches like fresh flowers make the experience even more lovely. Great staff. Easy access to some of the most beautiful walks in our country. Forest Edge is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Thanks for the kind words and your support Lelani. We’re SO happy that you guys had such a good time with us in the Knysna forest. Hope to welcome you guys back soon.

Forest Edge
Daniel K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Saam met vriende

Relaxing break away weekend at Forest Edge .

We enjoyed the welcome by the host, excellent quality and attention to detail in the units, the books available, good quality Wi-Fi. The property is well kept and neat. Tranquil surroundings in refreshing to be so close to the forest. We enjoyed Forest walks. Great Fun!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Thanks for the kind words and review Julian,

We're so happy that you guys had a good time with us here in the Knysna forest and we can't wait to welcome you back. Kind forest greetings.

Forest Edge
Amanda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige omgewing met paddas wat kwaak saans en voëls wat kwetter bedags. Lafenis vir die siel.

Al wat gepla het, en ek het dit met die bestuur opgeneem. Ons het o.a by Forest Edge bespreek, omdat 'n koningingrootte-bed adverteer is. Dit is egter 'n dubbelbed en baie ongemaklik, die matras was ook al oud. My man moes later in die ander kamer gaan slaap het. Sal beslis weer gaan as die bed probleem opgelos is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

So bly julle het in geheel julle besoek aan ons geniet. So jammer oor die ongerief ivm met die bed. Ons het die reeds aangespreek en hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by ons woud paradys.

Forest Edge
Vihaan J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vihaan J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning Vihaan, ons is so bly dat julle lekker by ons woud paradys gekuier het. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Forest Edge
Edward R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity and privacy far from the madding crowd.

Well appointed cottages in immaculate gardens very close to many of the main nature attractions in and around Knysna. A great place to base yourself for walks in the forests, visits to the beach and close enough to Knysna to get essentials.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Thank you Edward, it was our pleasure to host you guys at our magical forest retreat. Hope to welcome you guys back in the near future.

Forest Edge
Euodia R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Euodia R
Gesin met klein kinders

Dis OK.

Susan het ons vriendelik ontvang. Die huisie is goed toegerus en netjies. Daar was 'n paar klein issues, soos die reuk binne die huisie, muf? Oudgeit? Weet nie wat die reuk was nie, maar het my bietjie naar gemaak. Bobbejane loop baie rond op perseel, so onveilig vir kinders om alleen te speel op gras voor die huisie, alhoewel hulle 'n man het wie se werk dit is om hulle weg te jaag, en ek dink hy doen 'n goeie werk daarvan. Forest Edge is ver van alles behalwe die hike plekke soos 'Kringe in 'n Bos'. Ek sal nie weer gaan nie, maar ek dink daar is wel baie mense wat dit sal geniet. Hulle het klomp nice DVD's vir koue aande, het Fiela se Kind gekyk. Susan, ons is jammer ons het jou so kwaad gemaak toe ons 10:10 nog nie uitgecheck het nie. My baba het diarree gehad op nommer 99, net voordat ons moes ry, ek sou julle handdoek uitwas maar wou jou nie nog kwater maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Hi Euodia, ek is SO jammer dat julle net 'n "OK" tyd by ons gehad het - dit is SUPER belangrik vir ons dat al ons gaste 'n ongelooflike tyd saam met ons in die Knysna Woud het. Ons waardeer jou eerlike terugvoer ongelooflik. Ek sal 'n dringende vergadering met die bestuur span roep om al die items wat jy aangeraak het onmiddelik aan te spreek. Julle ervaring van Forest Edge is definitief nie op die standaard wat ons vir ons self stel nie. Aanvaar asseblief my nederige omverskoning.
Vriendelike Woud Groete,
Danie

Forest Edge
Cindy A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy A
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek in 'n pragtige stil en rustige omgewing.

Ons sal weer hier tuisgaan. Heerlik gerieflik ingerig met als wat mens nodig het by 'n self-catering-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Dankie Cindy,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle by ons woud paradys te kon verwelkom.

Forest Edge
Evert B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer terugkom.

As jy moeg word vir die lewe in die stad, is Forest Edge die regte plek. Ons was baie goed ontvang en dankie vir die gratis upgrade sodat ons kon sien hoe die Springbokke die Engelse stil speel. Sal graag eendag as 'n groep vriende hier wil kom oorbly vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Groot plesier Evert - dit was ons voorreg om julle by ons woud paradys te kon verwelkom. Ons sien uit daarna om julle vriende ook te kan ontmoet. Sien julle binnekort.
Vriendelike Woud Groete,
Danie & die res van die Forest Edge Spannetjie

Forest Edge
Christina J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing!

Dit is ons 2de besoek en dit is steeds pragtig. Ek sou tog graag die opsie van gebottelde water wou hê, sal daarvoor betaal. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Hi Christina, baie dankie vir jou review en julle volgehoue ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor julle het weer lekker by ons gekuier. Ons verskaf 'n gratis bottel gefiltreerde reen water in julle yskas, julle kan elke dag vra vir 'n vars bottel, ons help graag.
Vriendelike Woud Groete.
Danie & die res van die spannetjie.

Forest Edge
Hazel B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel B
Gesin met klein kinders

Wonderful hideaway in nature close to Knysna.

We always have a lovely time at Forest Edge. Its cabins have such a lovely cosy, private feel, yet there is plenty of space to relax. The little things such as the hammock on the porch, and the outdoor shower are wonderful. We would go back every year if we could.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike wegbreek in die natuur naby Knysna.

Ons het altyd 'n lekker tyd by Forest Edge gehad. Die houthuisies is lieflik knus, privaat, en tog is daai baie spasie om te ontspan. Die klein goedjies soos die hangmat op die stoep en die buitestort is wonderlik. Ons sal elke jaar teruggaan as ons kon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Thanks Hazel, we would love to welcome you guys back to Forest Edge. Till we meet again. Danie & the rest of the team.

Forest Edge
Lianie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie D

Unieke ervaring in die pragtige natuur.

Dit was 'n besonderse ervaring om so in die natuurskoon te kon bly met die welige bos en pragtige voëls. Die huisies is oulik en goed toegerus en die diens is uitsonderlik. Die staproetes en piekniekplekke in die bos is definitief die besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer Lianie. Ons waardeer dit baie en hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Danie en die res van die Forest Edge spannetjie

Forest Edge
Beverley-anne S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley-anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly peaceful, relaxing and total bliss.

A wonderful spot to reconnect with nature, and with oneself. Enjoyed laying on the lawn and star gazing. Everything was wonderful. Love the way they go the extra mile to help the environment. Will visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarlik rustig, ontspanne en salig!

'n Wonderlike plek om die natuurskoon te beleef en jouself te vind. Was lekker om op die gras te lê en na die sterre te kyk. Alles was net wonderlik. Mal oor die manier waarop hul die ekstra myl loop om die natuur te bewaar. Sal weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Thank you for the kind words Beverley, we look forward to welcoming you guys back. All the best till we meet again.
Danie and the rest of the Forest Edge Team.

Forest Edge
Sandra P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Pragtig, rustig, ontspannend.

Wonderlike plek. Eienaars baie gasvry. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Sandra, ons waardeer dit opreg! Dit was lekker om julle by ons woud paradys te kon verwelkom, ons is baie bly dat julle dit so baie geniet het en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Danie en die res van die Forest Edge spannetjie

Forest Edge
Pieter M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet!

Ons het alles baie geniet: die diens, gasvryheid, veiligheid, belangstelling van bestuur, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Pieter, dit was heerlik om julle by ons te kon verwelkom, julle is altyd welkom by ons Woud Paradys. Volgende keer bring sommer die hele familie saam.

Forest Edge
Lynette C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende plek om te oornag. Huisies fantasties toegerus.Omgewing pragtig en die voëllewe is fantasties. Susan en Dries uiters gasvry. Sal weer besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Lynette, dit was ons voorreg om julle te kon verwelkom by Forest Edge en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by ons Woud Paradys.
Danie, Amanda, Dries en Susan.

Forest Edge
Andra K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike goed toegeruste huisies in ongelooflike area.

Ek kan hierdie met vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand. Dit is prentjie mooi en ongelooflike area, met baie om te doen. Ek sal definitief weer hierheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Hi Andra, baie dankie vir die great resensie wat jy in 2015 vir Forest Edge gegee het. Ons het baie hard gewerk om die ervaring selfs nog beter te maak. Hopenlik kan ons julle binnekort weer terug verwelkom by ons Woud Paradys.

Groete,
Danie

Forest Edge
Monica D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met vriende

Fantasties!

'n Fantastiese omgewing en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Hi Monica, baie dankie vir die great resensie wat jy in 2014 vir Forest Edge gegee het. Ons het baie hard gewerk om die ervaring selfs nog beter te maak. Hopenlik kan ons julle binnekort weer terug verwelkom by ons Woud Paradys.

Groete,
Danie

Forest Edge
Lezelle V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle V

Dit was in een woord

Die ontvangs en diens is baie vriendelik. Huisies is baie netjies en tuine ook.Ongelooflike mooi natuur en baie om te doen. Alles was PUIK! En sal ons beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Hi Lezelle, baie dankie vir die great resensie wat jy in 2013 vir Forest Edge gegee het. Ons het baie hard gewerk om die ervaring selfs nog beter te maak. Hopenlik kan ons julle binnekort weer terug verwelkom by ons Woud Paradys.

Groete,
Danie

Forest Edge
Lukas G - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G
Saam met vriende

'n Pragtige, rustige blyplek

Verskriklike mooi plek en baie skoon. Ek wil graag weer kom. Baie goedkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Hi Lukas, baie dankie vir die great resensie wat jy in 2011 vir Forest Edge gegee het. Ons het baie hard gewerk om die ervaring self nog beter te maak. Hopenlik kan ons julle binnekort weer terug verwelkom by ons Woud Paradys.

Groete,
Danie

Forest Edge
Graham H - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Gesin met tieners

Excellent facility in a prime location close to all type of activities

Comfortable accomodation in a plesant quiet environment which allowed you to feel as if you were the only residents (other than the animals). Ideal access to all the amenities from Wilderness to Plett, which were within 30m drive. Owner of establishment and staff always willing to provide assistance or information.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Edge se terugvoer

Thanks for the great review Graham, we would love to welcome you back to Forest Edge, we have been working hard on making it even a better experience for all. See you soon.
Danie

Forest Edge
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46Evm8aUoIU8inOjt0JYuzlf0fbwxOhZO2mCbwzLc0DRgn9Ze?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm 118 Bibby's Hoek, Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.929206920166 22.940804958343