Forest Elegance Hide-Away

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forest Elegance Hide-Away is in Hunters Home, 'n rustige woonbuurt in Knysna, geleë.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n oopplan-badkamer. Elke kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is in 'n doodloopstraat en die Leisure Ilse, Kysna-waterfront, Coni Glen-strand en die Pezula Kampioenbaan is alles binne 'n 3 tot 6 km radius vanaf die instansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forest Elegance Hide-Away gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za