Forest Feel
Opsomming van Resensie
Louisa G - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was voorwaar 'n belewenis om daar tuis te gaan. Sal enige tyd weer gaan.
Beatrix B - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlike, skoon en rustige verblyf.
Forest Feel se terugvoer
Beste Beatrix en Piet, dit was ongelooflik lekker om julle te ontvang en die hoogte punt was natuurlik om julle na ons Klub tydtoets te neem. Geniet al julle wedlope wat nog oor is vir 2019 en sien uit om julle weer in 2020 te ontvang.
Scat S - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was die beste plek onder die son.
Forest Feel se terugvoer
Scat, dit was so aangenaam om fantastiese mense soos julle te ontmoet. Ek kon sien die Forest Feel het julle as gesin so goed gedoen en ons sien uit om julle weer te ontvang. Ek beveel julle ook aan as gaste by enige instansie.
Met julle volgende besoek neem ek julle vir Forest Walk.
George K - Sep 2019
Gemiddeld
What a treat, host was fantastic.
Forest Feel se terugvoer
We are so delightful that you enjoyed your Forest Feel stay.
Kayleigh K - Aug 2019
Gemiddeld
Algehele uitstekende diens hartlik en liefdevol verwelkom.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Overall great service warm and loving welcome.
From the moment we met Tannie Elna we felt at home. The surprise snacks to the extra amenities that was available in the unit was highly appreciated. I would recommend Forest Feel to any couple. Once again, thanks Forest Feel for the great service.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Forest Feel se terugvoer
Thank you Kayleigh! Baie dankie vir julle ondersteuning en dat julle die eenheid so ontsettend netjies gelaat het, ek beveel julle aan by enige gastehuis en sien uit om julle weer te ontvang.
Theo D - Jun 2019
Gemiddeld
Alles wat ons verwag het en meer.
Forest Feel se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ontsettende mooi kompliment, Forest Feel always try harder to create a comfy secure lekkerslaap. Ek sien uit om julle weer te ontvang.
Hannelie E - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf.
Jacques V - Apr 2019
Gemiddeld
Brilliant, thanks for everything.
Forest Feel se terugvoer
Jacques en Madelyn is die aangenaamste mense en ek is so bly dat hul die welverdiende breek geniet het in die Garden Route. Ek beveel hierdie 2 pragtige mense aan. Dankie dat julle die eenheid so ongelooflik netjies gelos het.
Arrie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike en behulpsame eienaars.
Forest Feel se terugvoer
Dankie Arrie, dit was baie aangenaam om julle as gaste te ontvang en ons sien uit om gou weer te ontmoet.
Travice V - Mrt 2019
Gemiddeld
Aangenaam, anders met baie besonderhede vir detail.
Forest Feel se terugvoer
Baie dankie Travice vir die pragtige woorde so uit die Woord, my geskenk is hospitaliteit en ek is so dankbaar daarvoor.
Beveel jou en jou gesin enige tyd aan by enige verblyf.
Willie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie mooi skoon en netjies. Gerieflik en ideaal vir 'n naweek se oorbly.
Irene K - Feb 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Forest Feel se terugvoer
Thank you for your review. By placing a baby cot at no cost was only a great pleasure, and I am happy to hear your stay was great.
Tanya R - Jan 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Forest Feel se terugvoer
Baie dankie Tanya vir ongelooflike mooi woorde, ek beveel julle enige tyd aan as gaste en sien uit om julle weer te ontvang.
Dankie dat julle die eenheid so mooi skoon en netjies gelaat het.
Kleintjie T - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekend. Absoluut 'n aanbeveling.
Forest Feel se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Kleintjie, dit was so winderlik om julle te ontmoet, nie net as gaste nie, maar as byvoeging tot ons vriendekring. Ons is baie opgewonde om julle weer te ontvang. Julle is ongelooflike gaste wat ek by enige plek in die wereld aanbeveel.
Christa R - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike huislike kuier.
Newton C - Nov 2018
Gemiddeld
Baie gemaklik en sentraal. Uitstekende en baie vriendelike diens.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very comfortable and central. Excellent and very friendly service.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ria N - Nov 2018
Gemiddeld
Ongelooflike bederf-verblyf.
Forest Feel se terugvoer
Ria, baie dankie vir die ontsettende mooi terugvoer, julle is altyd welkom by Forest Feel en sien uit na julle volgende verblyf by ons.
Marthinus V - Nov 2018
Gemiddeld
Veilig rustig en lekker.
Forest Feel se terugvoer
Baie dankie Marthinus vir die mooi terugvoering, was baie aangenaam om julle te ontmoet, sal julle graag weer ontvang by Forest Feel.
David S - Sep 2018
Gemiddeld
Was baie aangenaam.
Forest Feel se terugvoer
Baie dankie vir die aangename terugvoer. Om nuwe mense te ontmoet bring altyd vreugde by Forest Feel.
Shakirah A - Aug 2018
Gemiddeld
A wonderful warm welcome and lovely stay, that had us feeling very special!
Lees meerForest Feel se terugvoer
I do recommend Shakirah and her family to anyone, they are most loving and caring people. Our hearts felt warm during your stay and it felt like our own children and grandchild at our home. We looking forward having you anytime soon.
Leana R - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Forest Feel se terugvoer
Baie dankie Leana, dit was heerlik om jou as gas te ontvang, baie interessante mens en ek sal jou enige tyd aanbeveel as gas. Jou waardering vir die natuur is 'n ongelooflike kompliment.
Ria N - Jul 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike, warm verblyf met baie ekstra bederfies.
Forest Feel se terugvoer
Dit was ontsettend aangenaam om julle te ontvang, julle straal behoorlik van geluk en ek sal julle enige tyd aanbeveel as gaste.
Johann K - Jun 2018
Gemiddeld
Baie aangename, uiters skoon, smaakvolle en gerieflike verblyf.
Forest Feel se terugvoer
Johann en sy vrou is twee wonderlike mense met harte van goud. Dit was vir ons groot voorreg om net ons liefde en omgee te kon deel tydens hulle besoek in George. Ek beveel hulle enige tyd by enige plek aan as gaste.
Baie dankie vir die ontsettende mooi boodskap in ons gaste boek.
Jan V - Mrt 2018
Gemiddeld
Great mense, great experience.
Dorrutha D - Mrt 2018
Gemiddeld
Was 'n heerlike toegeruste plekkie met 'n mooi tuin en rustige aande.
Tracey W - Feb 2018
Gemiddeld
Well equipped, comfy home away from home.
Forest Feel se terugvoer
It was so heartwarming to be able to provide a very secure, comfy and homely place for your friend from London.
Looking so forward having him again anytime and for longer to be able to spoil a little more. Thank you so much.
Nadine G - Jan 2018
Gemiddeld
Dit is 'n pragtige plekkie en baie rustig.
Wilna C - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflik skoon kamer en badkamer met alles wat jy mag benodig.
Forest Feel se terugvoer
Fantastiese gaste met hart vol liefde en waardes het 'n heerlike atmosfeer geskep tydens hulle verblyf.
Sal Wilna en haar dierbare man enige tyd aanbeveel as gaste.
Gawie G - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlik en in 'n rustige omgewing.
Alta De Beer D - Nov 2017
Gemiddeld
Woweee!
Forest Feel se terugvoer
Forest Feel se gaste is the "reason to offer Lekkeslaap @ Forst Feel. Stunning mense met ongelooflike waardes en vol liefde.
Great Blessing vir ons om vriende en kennis te bou en te behou.
Lekkeslaap by Forst Feel
Claudine M - Okt 2017
Gemiddeld
Awesome!
Forest Feel se terugvoer
Claudine is die mees gemaklikste persoon om mee te konnek. Sy is 'n wonderlike moeder vir haar dogter wat haar baie trots maak met haar sport. Ek sal Claudine enige tyd aanbeveel by enige Lekkeslaap.
Ek is so bly julle het die Forest ervaar - nature is just picture pretty in George.
Rene V - Okt 2017
Gemiddeld
Tien uit tien. Beste plekkie ooit. Sal altyd teruggaan soontoe.
Forest Feel se terugvoer
Rene het 'n baie mooi, warm, vriendelike en aangename persoonlikheid met 2 baie talentvolle seuns.
Ek sal Rene aanbeveel by enige LekkeSlaap instansie.
Koos J - Sep 2017
Gemiddeld
Absolute gasvryheid en bederf. Netjiese kamer met alle benodighede. Elna en Patrick het ons baie vriendelik ontvang.
Lees meerForest Feel se terugvoer
Om vir mense liefde en omgee te bied, tesame met 'n veilige en rustige, lekker slaap plekkie by ons woning, is vir ons 'n baie groot voorreg en ons sal altyd 'n verskil en mooi herinneringe wil agter laat. Koos en Babsie het verdien om bederf te word en ons glo en vertrou dat jul broer sommer gou weer beter sal wees.
Hennie S - Aug 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Forest Feel se terugvoer
Hennie en sy vrou is 2 ongelooflike entrepreneurs met n hart van goud. Vriende om deel te wees van besigheid sektor wat 'n verskil maak. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon he. Dankie
Ron C - Jul 2017
Gemiddeld
Comfortable and relaxing.
Forest Feel se terugvoer
Ron and his dogs were such blessing to our home and we were so happy that the dogs were in safe environment and were extremely well behaved and very clean. Very well trained by Ron.
Cedric J - Jul 2017
Gemiddeld
Daar is geen woorde om dit te beskryf nie. Karen het ons tuis laat voel reg van die oomblik wat ons arriveer het.
Lees meerForest Feel se terugvoer
Hierdie twee mense was bake spesiaal en het in one harte gekruip tydens hulle verblyf. Was lekker om "All Blacks" rugby supporters by ons the hé. Ons hoop on by julle te gaan kuier voor julle were SA besoek. Dankie vir lekker geselsies.
Petro V - Jun 2017
Gemiddeld
Het baie geliefd gevoel.
Forest Feel se terugvoer
Small world bring friends of same interest together. Dit was groot verrassing om ons ou muurbal vriende se vriende van ver en ouds te ontmoet. Ons sien uit om julle weer te huisves. Baie dankie vir julle mooi terug voer.
Hannelie B - Apr 2017
Gemiddeld
Fenomenaal, 'n ware Tuinroete-ervaring.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Phenomenal, a true Garden Route experience.
We truly had a wonderful time. As the name suggests it is a great area to experience the Garden Route in all its glory as well as the beautiful natural landscape of George. Neat and tidy accommodation with all the necessary facilities for a comfortable stay. Great value for money if you take all the little treats and beverages which are provided at arrival into account.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Forest Feel se terugvoer
As host, I was overwhelmed by our guests, they add warmth to our house and left the place very neat and tidy after their departure. I do recommend Hannelie and her partner to any other place of stay. I am delighted to have them anytime soon.
Innes L - Apr 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Forest Feel se terugvoer
Gaste het ongelooflik ingeskakel en dit is vir my lekker gewees om nuwe mense te ontmoet. Forest feel was baie netjies gelaat.
Meeghan M - Feb 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Forest Feel se terugvoer
Dankie Meeghan, dit was heerlik om julle te huisves, ek beveel julle enige tyd aan om by enige LekkeSlaap te bly.
Mag julle ryklik geseën word.
Elna
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 17:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Arbourstraat 52, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom