LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Feel | LekkeSlaap
+63

Forest Feel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Forest Feel
Ontbytgraan, vars vrugte, melk, koffie en tee.
Neem asb. kennis: dit is 'n basiese selfsorg-eenheid met 'n kombuisie.
'n Mikrogolf is beskikbaar om klein maaltye warm te maak en daar is 'n yskassie.
Daar is ook 'n klein, draagbare braai in die tuin.
Die kamer kan skoongemaak en die beddegoed geruil word. Die bogenoemde moet vooraf gereël word indien gaste langer as 5 nagte gaan oorslaap.
Alarmstelsel
Volledigew DStv
Huisreëls

Let asb. daarop dat inkloktyd tussen 17:00 en 18:00 is. Die deposito is voor die inklokdatum betaalbaar.
Let asb. daarop dat reëlings persoonlik getref moet word indien 'n gaste vanaf 15:00 wil inklok.
Die uitkloktyd is tussen 11:00 en 12:00.
Alle gaste wat laat inklok (na 20:00) moet 'n boete van R150 betaal indien dit nie vooraf met die instansie gereël is nie.
Absoluut geen besoekers of troeteldiere word toegelaat nie.
Persoonlike besittings moet verseker wees.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arbourstraat 52, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtys5fwlax19quJuRHsbWvLq1GMUXcldstm5BpYaakedn7N5iJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag(plek vir 2) 40 5 1 5 52 Arbour Road Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 17:00-18:00 11:00 -33.941774858177 22.457299447065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!