Noordkus Akkommodasie by Forest Glade at Prince's Grant Coastal Golf Estate | LekkeSlaap
+41
+41

Forest Glade at Prince's Grant Coastal Golf Estate

Selfsorg
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ginger Beer-weg 169, Prince's Grant Coastal Golf Estate, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Forest Glade at Prince's Grant Coastal Golf Estate bied selfsorgverblyf op die 18-putjie-gholfbaan. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe.

Verblyf beskik oor 1 hoofhuis en 'n aparte woonstel op die erf, wat saam vir 'n groep van 8 persone of apart bespreek kan word. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg en 'n oopplan-leefarea. Die losstaande woonstel het 'n oopplan-uitleg en is geskik vir oornagverblyf, aangesien dit nie kookgeriewe het nie.

Die hoofhuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n groot TV met volledige DStv-kanale en lei na die patio. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n studeerkamer wat afgesluit kan word vir diegene wat moet werk. Verder is daar 'n plonspoel, 'n dek en 'n vuurput.

Die landgoed spog met 'n privaat strand, 'n restaurant en doendinge soos kanovaart, staproetes, swembaddens, tennis en muurbalbane.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ginger Beer-weg 169, Prince's Grant Coastal Golf Estate, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ginger Beer-weg 169, Prince's Grant Coastal Golf Estate, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb67942138c6759ca437ba6953e615aba5618059c1bb2864346d618f604373eb0b4d39bb5c1c409c08011c377be0ce31fce15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 2) 169 Ginger Beer Road Prince's Grant Coastal Golf Estate 4450 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -29.342163894524 31.376073531244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za