Forest Glen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forest Glen is 'n eksklusiewe dubbelverdieping villa met 3 kamers, omring deur 'n welige tuin, in Selborne Park Gholflandgoed.

Die ruim sitkamer is pragtig gemeubeleer met weelderige banke en die kleurskema van bruin en wit skep dimensie en luuksheid. Die sitkamer is gekoppel aan die oopplan eetkamer met eetkamertafel vir 6 gaste, en die loop uit na 'n bedekte balkon met gemaklike buite-meubels. Die balkon kyk uit oor die tuin.

Die kombuis in die pragtige villa is ten volle toegerus met moderne geriewe en sal selfsorg moeiteloos maak.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, bedkassies met lampies, spieëlkas asook 'n 'n pragtige geteelde en suite-badkamer met stort. bad, toilet en dubbelwasbakke. Die 2 gastekamers het ingeboude kaste, bedkassies en dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Die gaste-badkamer het bad, stort, toilet en wasbak.

Die pragtige huis bied slaapplek het slaapplek vir 6 persone op die meeste en is toegerus met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens.

Slaapplek

'n Bespreking by Forest Glen sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forest Glen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]