Knysna Akkommodasie by Forest Glen Guest House | LekkeSlaap
+20

Forest Glen Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardstraat 67A, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Forest Glen Guest House is in die buurt Hunters Home in Knysna in 'n pragtige tuin vol voëls aan die rand van die woud. Die gastehuis is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek of gesinsvakansie op die Tuinroete.

Daar is 5 en suite-gastekamers met privaat ingange. Elke kamer het 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kamers het ook TV's, verwarmers en plafonwaaiers. Daar is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel, en piekniektoerusting kan op versoek voorsien word.

Die gastehuis is minder as 2 km vanaf die Knysna Gholfklub en Pezula Gholfbaan, en 11,7 km vanaf Simola Gholfbaan. Gaste kan die Knysna Waterfront en Knysnakoppe besoek, en daar is talle doendinge op die Tuinroete soos bergfietsry, natuurpaadjies, reksprong, hangsweef en diereparke.

Die gashere Tania en John het 'n liefde vir die gemeenskap en omgewing en is aktief betrokke by ekonomiese ontwikkeling en gemeenskapsprojekte. Hulle bied aan gaste die geleentheid om plaaslike handwerk te maak of te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Forest Glen Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Howardstraat 67A, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Glen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardstraat 67A, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkXqUx2JXEjRVDLKzlVhCUl6dGPCEfQjcxzPIVaFfs9ZYhkV2wE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 67 A Howard Street Hunters Home 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.059719996384 23.08962317791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za