by Forest Lane | LekkeSlaap
+94

Forest Lane

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Forest Lane
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jenny H - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny H
Gesin met tieners

Cosy and comfortable.

The 3 star for value is the load shedding issue. I could stay home and have the same set up. For that price per night, the owner should invest in alternative energy applications.

Forest Lane se terugvoer

Sorry Jenny that you are unhappy about the load shedding. Completely out of our hands, yet all units are fitted with lights that remain on during load shedding.
We prefer not to invest in noisy generators, causing polution and disturbing noise in the quiet and peaceful surrounds.

Forest Lane
Stefan S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, mooi en stil.

Ek en my vrou en ons 12 jaar oue Saniel het hier gekuier vir my vrou se verjaardag. Ons is gul ontvang en baie moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Omdat Helena nou betrokke is by die besigheidsektor van Clarens, kon sy ons met weise raad bedien, or beste eetplekke en staproetes, etc. Ons sal vir seker weer by Forest Lane gaan bly.

Forest Lane se terugvoer

Stefan
Baie bly julle kon heerlik ontspan en kuier.
Dit was n groot plesier om julle as gaste kon ontvang.
Bly veilig tot volgende keer van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Annelize S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

WOW-faktor.

Tannie Helena het regtig uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Ons het dit so geniet en sien uit vir ons volgende kuier. Die kamers is onsettend mooi en die "view en tuin" is net nog mooier! Daar was selfs vir ons warm waterbottels gereed vir indien die koue te erg is. Ons harte was seer om huis toe te moes gaan.

Forest Lane se terugvoer

Annelize,
Dit was n groot voorreg om julle as gaste te verwelkom.
Baie bly julle het dit geniet, en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane, tot volgende keer.

Forest Lane
Petrus J K - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvrye oornag ervaring.

Die akkommodasie het alles gelewer wat adverteer was. Gasvryheid deur Helena was uitstekend. Ons was persoonlik ontvang en is weer gegroet met vertrek. Eenheid was lekker verhit en gemaklik. Ons het heerlik uitgerus, Netflix gekyk en die WIFI het gehelp om werk af te handel. Skoon en netjies, heerlike koffie en beskuit was welkom. Uitsig op die berg met sonsondergange en opkoms is great. Die stort was lekker warm water en waterdruk belewenis. Gastehuis is veilig en naby alles geleë.

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie vir n wonderlike oorsig oor Forest Lane.
So bly ons het aan al die verwagtinge voldoen en dat julle heerlik gekuier het.
Hoop werklik julle kom volgende keer vir n lekker lang kuier, en dat jou dogter saam kom om die mooi van Clarens te ervaar.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Marisha H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha H
Enkelreisiger

Netjiese verblyf. Baie lekker.

Baie lekker gebly. Lekker warm in die koue met 'n pragtige uitsig. Stap afstand van die dorp af.

Forest Lane se terugvoer

Marisha
Baie bly jy het jou tyd by Forest Lane in Clarens geniet.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Clare K - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clare K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and serene, we really enjoyed our stay.

Comfortable stay, clean and well maintained. Helpful, friendly hostess. Will definitely return.

Forest Lane se terugvoer

I am glad you enjoyed the stay at Forest Lane.
Till next time, stay safe from all of us.

Forest Lane
Jonette L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, moderne akkommodasie.

Mooi kamer met alles wat 'n mens nodig het vir gemaklike verblyf.

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie Jonette.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Danielle S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Saam met vriende

Alles was net perfek!

Helena van Forest Lane se gasvryheid was een van ons hoogtepunte! Die eenheid was ongelooflik mooi en netjies. Dit is ook geleë naby aan die "square" wat vir ons gerieflik was. Ek sal vir enige iemand aanbeveel om by Forest Lane te bespreek! Hulle sien ons definitief vinnig weer.

Forest Lane se terugvoer

Danielle,
Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te verwelkom het as gaste.
Ek is so bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete tot volgende keer van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Eddie T - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die prys werd.

Ons sal dit vir seker aanbeveel.

Forest Lane se terugvoer

Eddie, ons is bly julle het dit geniet, asook die komplimentere bottel vonkelwyn vir jul huweliks herdenking.
Ons wens julle nog baie jare can geluk saam.
Vriendelike groete van almal by Forest Lane.

Forest Lane
Pauline S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Vriendelikste gasheer en gasvrou en die beste van alles, jy kan jou troeteldier saambring! Baie dankie Helena en Baron dat julle toegelaat het dat my 2 stout bababrakkies kon saamkom. Ons kom weer kuier wanneer die 2 "merries" groter is.

Forest Lane se terugvoer

Francois en Pauline. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang het, maar nog lekkerder om daai twee liefde brakkies, Milly en Bettie te ontmoet.
Julle sal maar weer moet kom kuier sodat ons hulle kan bederf as hulle groter is.
Liefde groete van ons almal by Forest Lane ; tot volgende keer.

Forest Lane
Francine R - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en mooi.

Baie netjies, vriendelike gasvrou. Loopafstand van middedorp en wandelpaaie.

Forest Lane se terugvoer

Francine,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang het.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Jannie K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen en dit is 'n pragtige plek.

Ons het dit ontsettend geniet en die plekkie is gerieflik en goed toegerus waar jy jou siel kan laat ontspan.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Jannie, baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Marilie B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagplekkie.

Baie netjies en skoon. Ook lekker privaat.

Forest Lane se terugvoer

Dankie dat julle by ons oorgebly het.
Tot volgende keer vriendelike groete van almal by Forest Lane

Forest Lane
Dawid M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiesmooi.

Dit is voorwaar baie aangenaam om daar oor te bly vir die naweek. Baie privaat, pragtige tuinuitsig en berguitsig! Naby genoeg aan dorp om te loop.

Forest Lane se terugvoer

Dawid,
Baie dankie dat julle die mooi in ons plekkie gesien het.
Dis altyd so verblydend wanneer gaste hul verblyf geniet en net lekker rustig kan kuier.
Hoop ons sien jul spoedig weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane in Clarens.

Forest Lane
Kerry C - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful with privacy and yet close to everything.

It's right by the entrances of the trails/park run. Forest effect and yet safe, quiet. Even though it's on the owners property, you have your own entrance, privacy looking into their garden where the dogs are playing and lots of bird life.

Forest Lane se terugvoer

Thank you Kerry, so glad you enjoyed your stay.
Friendly greetings from all at Forest Lane.

Forest Lane
Casandra L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I stayed here for our anniversary and it was a perfect little quaint log cabin for a romantic getaway. The surrounding forest and beautiful rose garden adds to the picturesque environment.

Forest Lane is the perfect cabin for a couple who wants to break away from the busy city. It is very clean, well decorated and makes you feel spoilt. The kitchenette is ideal for making your own meals. We had the best time. Thank you very much. We will definitely return.

Forest Lane se terugvoer

Casandra
Glad you enjoyed your stay in the cottage and the garden.
Thank you for the amazing review.
Till next time stay safe.
Friendly greetings from all of us at Forest Lane in Clarens.

Forest Lane
Nils V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nils V
Enkelreisiger

Baie lekker wegkomkans plekkie.

Oulike eenheid wat gemaklik sentraal geleë is aan die middedorp sowel die wandelpaaie.

Forest Lane se terugvoer

Nils, dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te ontvang het.
Tot volgende keer vriendelike groete van ons almal by Forest Lane in Clarens.

Forest Lane
Marge V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en baie netjies.

Perfekte verblyf vir 2 persone netjies skoon en rustige omgewing.

Forest Lane se terugvoer

Dit was so 'n voorreg om julle te verwelkom het by Forest Lane.
Baie bly julle het die kuier in Clarens geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Christo L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en uiters vriendelike en behulpsame gasvrou. Sy hou jou ten alle tye ingelig bv krag ens.

Eienaar se kommunikasie uitstekend. Sleutel by aankoms, kragonderbrekings en enige inligting benodig. Sy beveel plekke aan om te besoek en het sommer net lekker geselsies. Wat 'n aangename mens en uitsonderlike mooi tuin, veral die rose.

Forest Lane se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Judith D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, gerieflik en aan te beveel.

Ons het heerlik gebly. Die aparte huisie is stylvol ingerig en toegerus met al die nodige breek- en elektriese ware. Alhoewel daar nie 'n televisie was nie, het ons dit nie gemis nie. Die uitsig op die pragtige tuin en die voëlvoerders het bygedra tot 'n rustige en kalm atmosfeer. Baie dankie Helena vir 'n kort, maar aangename oorbly. Ons sal beslis volgende keer langer moet kom bly (soos jy voorgestel het) om die omgewing te verken.

Forest Lane se terugvoer

Judith
Baie bly julle het jul kuier geniet!
Ja Forest Lane en Clarens is goed vir jou siel! n Heerlike dorpie om te verken met so baie om te sien en te ervaar.
Hoop rerig dat julle volgende keer langer kan bly.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.

Forest Lane
Albert R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en beeldskoon.

Goeie diens. Vriendelike mense en lekker geslaap.

Forest Lane se terugvoer

Albert,
Ek is baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Chrisna P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, asemrowend en baie lekker.

Clarens is 'n baie mooi dorp en 'n baie rustige plek. Hou baie van die ligging en die winkels en al die aantreklikheid.

Forest Lane se terugvoer

Chrisna,
Baie bly julle het ons pragtige dorp ervaar.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Elandre R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede vir die siel

'n Pragtige en netjiese kothuis naby die rivier in Clarens. Rus en vrede vir die siel.

Forest Lane se terugvoer

Elandre,
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang as gaste.
Baie bly julle het die kuier geniet.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Winston V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely convenient and comfortable.

Very happy with the accommodation and surrounds.

Forest Lane se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.
Thank you for the amazing rating.

Forest Lane
Tom E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting and comfort!

Very comfortable and beautiful setting!

Forest Lane se terugvoer

Thank you for the amazing review.
Much appreciated.
Truly hope to see you again.

Forest Lane
Joe R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en gerus.

Baie skoon en gerieflik.

John L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, met alles wat nodig is. Met uitmuntige diens.

Dankie julle. Ons het lekker geslaap.

Forest Lane se terugvoer

Dit was n absolute voorreg om julle as gaste te ontvang het.
Baie bly julle het dit geniet.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Wendy S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and homely.

We enjoyed our stay and found the accommodation to be perfect.

Forest Lane se terugvoer

Thank you, Wendy.
Glad you enjoyed your stay.
Be safe till next time.
Friendly greetings,
Helena.

Forest Lane
Cornelius P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld terwyl jy dit geniet.

Uitstekende Knus, veilige plek om sonder steurnis jou verblyf te vervolmaak. Hier kan jy ontspan en die omgewing verken.

Forest Lane se terugvoer

Dit was n voorreg om julle as gaste te ontvang.
Baie bly julle het dit geniet.
Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Jaco W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig met 'n wonderlike uitsig

Sien sterre.

Forest Lane se terugvoer

Jaco, dit was wonderlik om julle as gaste te ontvang het. Baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle spoedig weer te sien. Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Marcell E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay at Forest Lane and would highly recommend it, will definitely be back again.

Our hosts were absolutely lovely, very caring and helpful and we appreciated their kindness. Beautiful little cottage with the most beautiful scenery and surroundings.

Forest Lane se terugvoer

Marcell,
Thank you for your amazing review.
We loved having you as guests, and hope to see you again soon.
Friendly greetings from all of us at Forest Lane

Forest Lane
Stéfan T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stéfan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Eenheid was pynlik netjies en skoon. Eienaar het kom hoor of als aanvaarbaar is nadat ons in is en verder geen kontak - regtig 'n privaat stukkie verblyf. Heerlik ontspan en na genoeg om te loop na als. Heerlike verblyf vir egpaar.

Forest Lane se terugvoer

Stefan,
Baie dankie dat julle by ons gebly het, baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Nadya V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Die rustige atmosfeer van die bome en berge skep die geleentheid om te herlaai vir die veeleisende realiteit wat wag na 'n besige eerste paar maande van 2021. Die netjiese eenheid is alles wat nodig is om die kuier in Clarens die beste nog te maak.

Forest Lane se terugvoer

Nadya
Baie bly jul kuier het aan al jul verwagtinge voldoen.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Henri M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, privaat en sentraal

Houthuisie in 'n hoek van die tuin. Baie privaat en ver van enige ander gaste af. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Forest Lane se terugvoer

Henri,
Dit was n voorreg om julle as gaste te gehad het.
Baie bly julle het dit geniet, en lekker gebly.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Anet V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dorpie met kosmostyd en sonneblomme, en dan die omgewing!

Die eenheid het absoluut alles wat mens nodig het. Dit was heerlik.

Forest Lane se terugvoer

Anet,
Baie bly julle het ons mooi dorpie en die asemrowende mooi omgewing geniet.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Antoinette L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring, opregte hartsmense.

Ons was hartlik verwelkom en die eienaars het ter alle tye ons welkom en gerus laat voel. Dit was n fantastiese week.

Forest Lane se terugvoer

Antoinette
Baie bly en dankbaar dat julle die verblyf geniet het.
Dit was n voorreg om julle as gaste te verwelkom.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.
Helena

Forest Lane
Albert R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gemaklik en netjies.

Baie dankie vir die vars blomme en die sagte sagte spierwit beddegoed. Als was perfek. Dankie ook vir jul vriendelikheid, en die kommunikasie vooraf. Ons het ook die vinnige WiFi waardeer.

Forest Lane se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Dit was n groot plesier!
Vriendelike groete
Bly veilig.
Helena

Forest Lane
Ronell V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir pragtige plekkie. Alles wat jy benodig is daar. Loopafstand van alles.

Helena baie dankie vir jou vriendelikheid. Al die tips en blomme en sommer alles wat jy ekstra vir ons gedoen het. Sterkte vir jou en jou familie. Vriendelike groete.

Forest Lane se terugvoer

Dit was n voorreg en groot plesier om julle as gaste te gehad het.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Robert L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L
Saam met vriende

Beautiful and relaxing.

The venue is beautiful and the accommodation exceeded expectations. Security was good.

Forest Lane se terugvoer

Robert it was a pleasure to welcome you to Forest Lane.

Forest Lane
Andries L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Ek sal beslis aanbeveel! Die groot tuin en onder-dak parkering maak die ervaring selfs nog beter.

Lieflike area wat stapafstand vanaf die dorp is. Baie snoesige verblyf, met als wat mens nodig het. Goed ingerig. Het elke oomblik geniet!

Forest Lane se terugvoer

Andries,
Ons opregte dankie vir n uitstekende terugvoering.
Dit was n absolute plesier om julle as gaste te gehad het. Ons poog werklik om net die beste aan te bied aan ons gaste en hul verblyf so aangenaam en ontspanne as moontlik te maak.
Hoop om julle gou weer te sien.
Bly veilig tot volgende keer
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Jp D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjies.

Groot tuin om in te loop. Mooi view en baie netjiese plek om in te bly

Forest Lane se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Petro S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig, puik.

Pragtige tuin. Lowergroen.

Forest Lane se terugvoer

Petro,
So bly julle kon ontspan en heerlik rus. Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Keith V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Keith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is small but really beautiful inside with great bed and linen and lovely bathroom, and kitchenette is well equipped.

Unfortunately it is located on a relatively busy sand road and there is a lot of dust. Braai area is not great. There are many places to choose from in the price range which are larger and equally equipped.

Forest Lane se terugvoer

Keith
Thank you for the good revue on décor, bed and linen. Unfortunately dust roads are part and parcel of small town living as only the main road in Clarens is tarred. The braai area is not for guest, but we make it available on request as a favour to guest on request as it is not on our webpage or advertised.
Kind regards
Helena

Forest Lane
Mathilda P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda P
Saam met vriende

Heerlik gekuier, dankie Helena.

Pragtige plek met 'n uitsig op die berg. Mooi skoon verblyf, ons kom weer kuier.

Forest Lane se terugvoer

An absolute pleasure. Till next time stay safe from all of us at Forest Lane Clarens.

Forest Lane
Pieter V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

Forest Lane is the perfect choice for accommodation in Clarens. It is situated within walking distance of the restaurants and shops - we loved it!

Forest Lane se terugvoer

Pieter,
Thank you for the great review. As soon as life becomes normal again, we plan to upgrade.
Stay safe
Helena

Forest Lane
Ria E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Aangename verblyf. Baie tuis laat voel met ons vriendelike ontvangs Onverbeterlik.

Forest Lane se terugvoer

Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Petro S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Pragtige plek, vriendelike behulpsame diens.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid. Pragtige plek. Sal dit definitief aanbeveel as iemand 'n plekkie in Clarens wil besoek.

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie Petro. Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.

Forest Lane
Corneille R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneille R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid het aan al ons vereistes voldoen en ons sal dit definitief aanbeveel.

Die eenheid was baie netjies en sentraal geleë. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel en weer daar kom bly.

Forest Lane se terugvoer

Kriek en Emma
Baie bly die eenheid het aan al jul verwagtinge voldoen. Dit was heerlik om julle te ontmoet, en hoop dat julle spoedig weer sal kom kuier.
Vriendlike groete
Helena

Forest Lane
Raymond M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en oulike verblyf in ‘n wonderlike dorpie.

Baie mooi eenheid wat netjies en skoon is. Die eenheid is baie privaat en het alles om 'n naweekwegbreek baie gemaklik te maak, soos die luukse groot bed, goed uitgeruste kombuis, elektriese komberse, elektriese muurverwarmer en gaskaggel. Baie vriendelike ontvangs en interaksie gehad met Helena wat uit haar pad gaan om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die gastehuis is baie naby aan die hoofgedeelte van die dorp en is maar net 5 minute of so se loop tot al die restaurante en winkels.

Forest Lane se terugvoer

Raymond dit was n groot voorreg om julle as gaste te ontvang. Baie bly julle het lekker gebly en hoop om weer spoedig van julle te hoor.
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92933931a2d38ee3c45063d85b8d82b11efeecda2e6967abf358a0c916bff216ce0b0f43a79ebe8c6e8603980d15bbcccbd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, nou Vanaf R945  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 102 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.517493109602 28.415402689371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem