Forest Lane
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Lane is in Clarens geleë en bied 3 gerieflike kamers met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Forest Lane is net 500 m vanaf die dorpsplein met restaurante, kunsgalerye en winkels.
Forest Lane Eenheid 1 is 'n luukse selfsorghut met 'n slaapkamer met 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer et 'n stort. Die eenheid het 'n privaat ingang, stoep en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Forest Lane Eenheid 2 is 'n luukse suite met 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n privaat ingang, 'n stoep, 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n kaggel vir koue wintersaande en 'n TV net Netflix.
Forest Lane Eenheid 3 het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en tee- en koffiemaakgeriewe.
Forest Lane bied gratis WiFi en die verblyf is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreekplek.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerhekke. Daar is stap- en bergfietsroetes in die omgewing en die Golden Gate Highlands Nasionale Park is 22 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Forest Lane het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 16