by Forest Lane | LekkeSlaap
+94

Forest Lane

Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 1 Oktober 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 350 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse hut en 'n luukse suite met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Forest Lane is net 500 m vanaf die dorpsplein met restaurante, kunsgalerye en winkels.

Forest Lane Eenheid 1 is 'n luukse hut met 'n privaat ingang, stoep en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Forest Lane Eenheid 2 is 'n luukse suite met 'n privaat ingang, 'n stoep, 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kaggel vir koue wintersaande en 'n TV net Netflix.

Forest Lane Eenheid 3 het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en tee- en koffiemaakgeriewe.

Forest Lane bied gratis WiFi en die verblyf is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreekplek.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerhekke. Daar is stap- en bergfietsroetes in die omgewing en die Golden Gate Highlands Nasionale Park is 22 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Forest Lane
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Forest Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92933931a2d38ee3c45063d85b8d82b11efeecda2e6967abf358a0c916bff216ce0b0f43a79ebe8c6e8603980d15bbcccbd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, nou Vanaf R945  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 102 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.517493109602 28.415402689371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem