Forest Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forest Place is ’n selfsorg-vakansiehuis in ’n stil doodloopstraat, net af in die pad van die Umtentweni-winkelkompleks in Port Shepstone.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook ’n platskerm-TV teen die muur en ’n aparte ingang wat na die tuin lei. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het ’n gemaklike sitstel en platskerm-TV.

Die leefarea lei na ’n lieflike stoep-area wat oor die tuin uitkyk. Daar is ’n klein stroompie wat deur die middel van die perseel loop. Die perseel is volledig omhein en het ’n hek met 'n afstandbeheer. Die huis het laserstrale binne, satelliet en ’n hoofingang wat na die huis lei.

Slaapplek

'n Bespreking by Forest Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forest Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false