Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Rest

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Forest Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erlanka S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erlanka S
Saam met vriende

Fantasties.

Fantastiese eenheid, uitstaande diens en kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Rest se terugvoer

Baie dankie Erlanka, vir die bespreking by ons. Dit sal vir ons lekker wees om jul weer te akkommodeer. Ons het dit baie geniet met julle hier. Baie groete, Louise.

Forest Rest
Juanita D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Baie dankie Louise vir die pragtige en rustige verblyf en vir al die bederfies in ons eenheid en vir jou vriendelikheid. Die tuin is 'n lushof en die rose is pragtig. Sal enige tyd weer daar kom bly en dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Rest se terugvoer

Dankie dat julle by ons kom bly het, Juanita. Ek is so bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te sien.

Forest Rest
Alicea O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicea O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemelse verblyf wat jou verwagtinge oortref!

Forest Rest het werklik sy naam vervul: heerlike rus in prag natuurskoon. Ons was baie vriendelik deur Louise ontvang en het sommer klaar tuis gevoel. Die plek is baie netjies, stylvol toegerus met klassieke afronding en luukse ontwerp. Die bykomende bederfies het ons verras en bygedra tot 'n baie aangename bly. Ek sal dit beslis aanraai en definitief weer 'n draai maak as ek die geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Rest se terugvoer

Beste Alicea,

Dit was vir ons 'n voorreg dat julle hier kom bly het. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle eendag weer te ontvang.

Baie groete,
Louise Roux

Forest Rest
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellastraat 50, Torwood Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNDc5NTNjLWYzNGYtNGI4Yi05MDZlLWIxNmU3MTk5OTU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 50 Stella Street Torwood Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060729600442 18.857003206885