Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Valley Cottages

Selfsorg
Wittebrood- en Wegbreekeenheid - Sandstone
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en 'n Jacuzzi-bad wat geskik is vir 'n paartjie. Geriewe sluit ’n waaier, haardroër, draagbare lugversorging, ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale in. Daar is ook ’n eetarea en ’n kombuis wat met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid lei na ’n stoep met 'n pragtige uitsig, 2 hangmatte en ’n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.

Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.

Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.

Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Wittebrood- en Wegbreekeenheid - Earth Rose
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 4-ster eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed, dubbelstort en ’n en suite-badkamer met ’n stort en 'n groot Jacuzzi-bad. Geriewe sluit ’n waaier, haardroër, draagbare lugversorging, ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale in. Daar is ook ’n eetarea en ’n kombuisie wat met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die eenheid lei na ’n stoep met 'n pragtige uitsig, hangmat en ’n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.

Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.

Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.

Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olive Love-nest
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 4-ster eenheid bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, Jacuzzi, toilet en wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n elektriese kombers, Weber-gasbraai, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.

Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.

Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.

Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Sky Ultimate Honeymooner
Vanaf
Vanaf R2 860
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met ’n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na ’n stoep met ’n Jacuzzi, 'n pragtige uitsig en ’n braai-area. Daar is ook ’n waaier, haardroër, lugversorging, ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.

Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.

Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.

Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood- en Wegbreekeenheid - Wild Iris
Vanaf
Vanaf R2 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 4 ster-eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en 'n Jacuzzi-bad wat in glas gehul is en ideaal is vir 'n paartjie aangesien dit boonop 'n mooi uitsig het. Geriewe sluit lugversorging, ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale in. Daar is ook ’n eetarea en ’n kombuis met marmeroppervlaktes wat met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe en Nespresso-masjien toegerus is. Die eenheid lei na ’n stoep met 'n pragtige uitsig, 'n hangmat en ’n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.

Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.

Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.

Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood- en Wegbreekeenheid - Glory Dawn
Vanaf
Vanaf R2 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 4-ster eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en 'n Jacuzzi-bad wat in glas gehul is en 'n mooi uitsig bied. Geriewe sluit lugversorging, ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale in. Daar is ook ’n eetarea en ’n kombuis met marmeroppervlaktes wat met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en Nespresso-masjien toegerus is. Die eenheid lei na ’n stoep met 'n pragtige uitsig, 'n hangmat en Weber-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.

Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.

Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.

Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Birdsong Wittebrood
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 4-ster eenheid bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n Jacuzzi, lugversorging met warm en koue verstellings, Weber-gasbraaigeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.

Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.

Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.

Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hideaway-kothuis - Lavender Edge
Vanaf
Vanaf R2 860
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 4-ster eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad met 'n uitsig en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit bied toegang tot die tweede badkamer met 'n stort. Daar is ook ’n eetarea en ’n kombuis wat met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid lei na ’n dek met ’n Jacuzzi vir 4, 'n pragtige uitsig en ’n braai-area. Daar is ook ’n waaier, haardroër, lugversorging, ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.

Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.

Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.

Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53731727aa149e56b7d771f4e55eb903bd4160b64e68a3bbbae07fd28f3ca267bb9f6356ad7d561f9e5b09d02fb090bc2fc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 2) 143 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.988524671857 22.98569164418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem