LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Valley Cottages | LekkeSlaap
+106

Forest Valley Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Valley Cottages is in Knysna in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Tuinroete, Buffelsbaai en die Featherbed Natuurreservaat, sowel as verskeie wêreldklasvoetslaan- en bergfietsry-roetes. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Daar is 8 eenhede wat elk verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Die luukse eenhede sluit Wild Iris, Glory Dawn en Sandstone in. Hierdie eenhede het elk ’n spa-bad. Earth Rose is die deluxe-kothuis wat ’n Jacuzzi het en Blue Sky Ultimate het ’n groot spa-bad op die dek. Daar is 2 luukse wittebroodsweke en liefdesnessies wat pragtige uitsigte en badopsies bied. Elke eenheid het ’n koningingrootte-bed met ’n elektriese kombers, lugversorging, ’n kaggel, en ’n badkamer met ’n stort, Jacuzzi, spa-bad, of albei, sowel as ’n privaat ingang.

Gaste kan voetslaan in die woud, swem in die swembad, voëlkyk, bergfietsry en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 107 resensies vir Forest Valley Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Valley Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53731727aa149e56b7d771f4e55eb903bd4160b64e68a3bbbae07fd28f3ca267bb9f6356ad7d561f9e5b09d02fb090bc2fc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490  per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.988518 22.985638
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem