Forever Clarens
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Zylstraat 379b, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Forever Clarens het 'n sentrale ligging net 200 m van Clarens se sentrale dorpsmeent af. Die ligging stel gaste in staat om al Clarens se hoogtepunte eerstehands te ervaar en die verblyf self bied 'n rustige opset met 'n pragtige uitsig op die omliggende berge.
Verblyf word gebied in 4 eenhede met slaapplek vir tot 17 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens en badkamers, en sommige eenhede het selfs 'n kombuis en binnebraai.
Ander geriewe op die perseel sluit WiFi, privaat braai-areas en veilige parkeerplek in. Elke eenheid word daagliks skoongemaak.
Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos perdry, kunsvlieghengel, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk en bergfietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Van Zylstraat 379b, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Forever Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Zylstraat 379b, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom