LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forget Me Not | LekkeSlaap
+9

Forget Me Not

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 101, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forget Me Not is in Lydenburg in Mpumalanga geleë. Dit is 'n baie gewilde toeriste-aantreklikheid, aangesien dit net 30 tot 45 minute se ry vanaf die pragtige natuurtonele van die Panorama-roete is. Lydenburg is in die middel van die pragtige roete geleë en ook net 2 ure se ry van die Krugerwildtuin af.

Forget Me Not bied verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Ons spog met skoon kamers, heerlike kos en uitstekende gasvryheid. Gaste kan dit gerus hul huis weg van die huis af noem.

Bekostigbare tariewe vir oornagverblyf, sowel as vir langtermynverblyf.

Verskeie doendinge word in die omgewing aangebied, soos voetslaan, fietsry, vierwielmotorfietsry, kanovaart, warmlugballonritte, 4x4-roetes, perdry, reksprong, olifantritte, goud-uitwas, boogskiet, verfbal-spanbou, lugkabel-roete, ens. Hierdie is die plek om te wees.

Al die gastekamers is en suite en beskik oor 'n TV, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Hier sal jy hartlik verwelkom word en gasvrye verblyf ervaar wat jou sommer dadelik sal laat tuis voel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Forget Me Not
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 101, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Forget Me Not het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 101, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZWM5NDljLTZjNTMtNDUzZC1hOGFmLWVmNDczMDhkMDM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 101 Voortrekker str Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.10087 30.469621
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!