Bredasdorp Akkommodasie by Forget-me-not | LekkeSlaap
+14

Forget-me-not

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 10, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons het 'n goed toegeruste selfsorgwoonstel in 'n veilige omgewing met slaapplek vir 2 volwassenes. Die woonstel is binne stapafstand van die middedorp af.

Daar is 1 slaapkamer met 'n queen-sized bed en 'n platskerm-TV teen die muur. WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n addisionele slaapbank met slaapplek vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en ons voorsien handdoeke. Die kombuis is semi-toegerus met 'n vrieskas-yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Forget-me-not is perfek geleë sodat gaste Bredasdorp en die omliggende area kan verken. Die beroemde skeepswrak-museum is net om die draai. Daar is ook restaurante binne stapafstand van die woonstel af. Ons is net 15 minute se ry van Arniston, 'n bekoorlike vissersdorpie af en net 30 minute van die Suidelikste punt van Afrika af. De Hoop Natuurreservaat en Koppie-Alleen is net 45 minute se ry op 'n gruispad van die dorp af.

Slaapplek

’n Bespreking by Forget-me-not sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Kloofstraat 10, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 10, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDBiYWI4LTEwOWEtNGMxOS05MzdkLTdmMjQxYzMzMzE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 10 Kloof Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.532070683992 20.036824196577
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za