Franschhoek Akkommodasie by Forget Me Not | LekkeSlaap
+65

Forget Me Not

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenbergweg 2742, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Forget Me Not is plaaskothuise aan die buitewyke van Franschhoek, 'n dorpie in die Kaapse Wynlande. Franschhoek word soms Suid-Afrika se "fynproewershoofstad" genoem en die berglandskap, eindelose wingerd en puik wyn en restaurante maak dit 'n absolute paradys.

Verblyf is beskikbaar in 3 losstaande tweeslaapkamerkothuise. Elke kothuis het 'n ongelooflike uitsig op die berge. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die badkamers het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en basiese kookgerei vir selfsorgdoeleindes. Daar is veilige parkeerplek op die plaas.

Buitelugvrate het baie doendinge tot hul beskikking, soos voetslaan, hangsweef, fietsry, kunsvlieghengel, gholf en wynproe in en om die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Forget Me Not
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dassenbergweg 2742, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forget Me Not het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenbergweg 2742, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5cce1a96c61c45525c9c503680ef8dfca8dc2bfd563c03606b9a741a2e965244e974f0d55bf123cf881af8261b35083a2f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 2742 Dassenberg Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.909998496564 19.106445211952
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za