Panorama Akkommodasie by Forget-Me-Not Guest House | LekkeSlaap
+12
+12

Forget-Me-Not Guest House

  • Vanaf R640 per nag (vir 1 persoon)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry de Kok-laan 65, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Forget-Me-Not Guest House is in die luukse buurt Panorama in Bethlehem geleë. Dié dorp is sowat 90 km wes van Harrismith, 140 km oos van Kroonstad en 240 km noordoos van Bloemfontein.

Verblyf word gebied in 2 eenhede. Eenheid 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Eenheid 2 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei eenhede het volledige selfsorgkombuise, linne, handdoeke, elektriese komberse, TV met DStv, WiFi, braaigeriewe en privaat ingange vanaf die tuin.

Ander geriewe op die perseel sluit kamerdiens en veilige parkeerplek in.

Die eiendom is naby hospitale en die middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Forget-Me-Not Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Barry de Kok-laan 65, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Forget-Me-Not Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R640
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R640
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry de Kok-laan 65, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZTJjNWE4LTY5YzAtNGFmNS1hMjYzLTIzZGRlNjFjMjg3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 1 persoon) 34 5 1 5 65 Barry de Kok Avenue Panorama 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.227499404078 28.330843448639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za