Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forgotten Highway Guest Farm

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Forgotten Highway Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tesna D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesna D
Gesin met klein kinders

Puik.

Ek het onlangs 'n blyplek besoek wat al my verwagtinge oortref het. Die verblyf was eenvoudigweg uitsonderlik en ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie. Die akkommodasie was buitengewoon skoon en goedversorg, met 'n oog vir die kleinste detail. Die atmosfeer was rustig en ontspannend, wat dit die perfekte plek gemaak het om weg te breek van die alledaagse gejaag. Die personeel was vriendelik, behulpsaam en het alles in hul vermoë gedoen om my tyd daar onvergeetlik te maak. Die uitsig vanaf die blyplek was adembenemend en het 'n gevoel van pede en verwondering opgeroep. Ek het dit opreg geniet om elke oggend die sonopkoms oor die pragtige landskap te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most amazing stay!

Lovely spot for a weekend away. We are 100% looking to book again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warmte in 'n koue aand.

'n Yskoue wind het gewaai met ons aankoms. Die kamers loop uit op die stoep en dit was ysig om tussen die vertrekke te beweeg. Al die bonodighede was egter daar en ons het lekker warm geslaap en gestort. Goeie oornagplek as jy op pad is Tankwa of verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker snoesig.

As jy wil relax en net chill is dit die plek. Het reen gehad en sneeu op ons voorstoep. Mooi lekker koue belewenis. Vir twee mense is die Herdershuis 'n perfekte huisie vir naweek. Netjies skoon en als en nog meer wat jy nodig wil hê. Sal enige tyd weer gaan en hoog aanbeveel. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grace A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace A
Saam met vriende

Very relaxing and nice!

Very comfortable beds and easy check-in and out process! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and restful.

Best farm stay ever. Enjoyed the braai room and Rocky the goat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Radia C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, beautiful and peaceful.

100/100. Amazing place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and peaceful.

The cottage is well appointed and is equipped with everything for an overnight stay. A nice touch was a jar of rusks and milk in the fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindie A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plekkie vir 'n wonderlike wegbreek.

Die Herdershuis-kothuis is 'n knus woonplek met alles wat jy moontlik kan benodig. Die binneshuiskaggel is in die middel van die kothuis geleë om sodoende hitte aan die leefarea en slaapkamer te versorg. Die omgewing is stil en rustig met die mooiste sonsondergange. Die warmbad is redelik maklik om te gebruik. Dit het wel lank geneem om warm te word. Maak seker jy stook die vuur al vroeg die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G
Gesin met tieners

Besonderse lekker bestemming. Pragtige natuur. Boer en seun baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het in die Meulhuis gebly in een van die kamers. Kamer is groot en gerieflik en beddens baie gemaklik met elektriese komberse. Dis goed ingerig vir twee mense per kamer. Ons het nie die tweede kamer gesien nie, maar het wel toegang tot die braaikamer gehad wat groot leerbanke en 'n baie groot binnenshuise vuurherd gehad het. Kombuisgeriewe is basies met 'n mikrogolf en klein mini-oondjie en tweeplaatstofie-'combo' in die eenheid. Mediumgrootte yskas met voldoende vriesspasie. Een tekortkoming is dat daar nie opwasgeriewe is vir skottelgoed nie. Hulle verskaf net 'n waskom (met seep en lappies) wat mens van die badkamerbad of wasbak moet volmaak. Ek het op die ou einde die skottelgoed in die badkamerwasbak gewas. Daar kan ook bietjie meer breekware verskaf word (daar is bv. net 2 glase van elke tipe) aangesien dit nie so gemaklik is om skottelgoed te was nie. Die plaas is 30 km van Ceres af so daar is nie plekke naby waar mens kan uiteet of kos koop nie, so mens moet maar al jou kos saamvat (ek het hiervoor beplan, so dit was geen probleem nie). Kombuisgeriewe is basies maar voldoende vir 'n nag of 3. Een probleem is met loadshedding kan mens niks warm maak nie aangesien hulle nie 'n gasstoof/gasplate het nie. Die Boer en sy seun was baie verwelkomend en gasvry en het ons toegelaat om op die plaas rond te ry en stap. Lieflik om beeste, skape en selfs donkies te sien. My 17-jarige dogter het dit baie geniet! Kinders van alle ouderdomme sal dit geniet. Groot grasperke om te speel. Ganse, hoenders - regtige plaaservaring- nie net vrugteboorde nie. Besonderse mooi area weg van die stad se gewoel en 'n voorreg om op so 'n mooi plaas te kan bly en rondbeweeg. Ons sal definitief weer soontoe gaan! LW: Daar is ander huise waarvan een groot is. Vir 'n groep van 10 mense of so. Ek neem aan hulle geriewe is meer geskik vir langer verblyf m.b.t. kosmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Saam met vriende

Uitstekende plek om rustig te ontspan en tyd saam kinders te geniet.

Skape om die gastehuis met lammers was 'n groot belewenis vir die kinders gewees. So ook die warmbad op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sven W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sven W
Gesin met klein kinders

Die Plaashuis - a wonderful stay.

A neat, clean accommodation which provides everything needed for a comfortable and relaxing stay. A quiet, peaceful farm where the sheep roam in the fields in tranquil view of this large house and the kids can play in ample space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alec A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec A
Gesin met tieners

Blissful experience.

The tranquillity and peacefulness of the farm were the food for our tired bodies. We are now well regenerated, ready for 2022. Great facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Gesin met tieners

Vreedsaam en rustig.

Was aangenaam verras deur die natuurskoon en plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable 2 sleeper, but with limited kitchen facilities.

Well-run farm with good cycling and walking opportunities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian R

Kosbare herinneringe gemaak in rustige, prentjie mooi omgewing!

Die Van der Merwe niggies en nefies het uiteindelik reünie gehou! 18 stuks van ons, waarvan die meeste mekaar 30 jaar laas gesien het! Forgotten Highway was die perfekte "venue", met ons voorouers wat geboer het in die Koue Bokkeveld en winters na die Karoo getrek het met hul vee. Ons het heerlik gekuier en vreeslik baie gesels! Almal was gelukkig met hul blyplek, die meeste kuier het in die Plaashuis geskied. Die aande was koud vir Nov, maar die sterrehemel pragtig! Dankie vir die binne braai wat ons warm gehou het terwyl die manne op die stoep gebraai het. Die elektriese komberse was ook 'n lekker bederf! Daar is vir ons buite stoele en tafels aangedra vir die kuier op die braaistoep wat baie gehelp het, die helfte het hul kampstoele vergeet! Baie dankie dat ons hierdie baie spesiale geleentheid in jul mooi wêreld kon hou, ons neem baie mooi herinneringe saam met ons!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante R

Great location, excellent facilities.

The cottages and main house was equipped with absolutely everything! We had the best stay and all the privacy we wanted. Even electric blankets to stay warm during the cold Karoo nights. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie L

Alle verwagtinge oortref, sneeu op ons voorstoep, swem in 2°C water, ontdooi in die 'hot tub', alles wat plaas is, ens.

Dankie, alles wat nodig was, is voorsien. Kwaliteit beddegoed, elektriese komberse, kombinasie gas/elektriese stoof en flitse was van groot nut terwyl Escom die kragprobleme agv. giere weersomstandighede uitsorteer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinetta B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B
Gesin met tieners

Pure plaas met luukshede. Ons het 'n ongelooflike naweek vol vrede en stilte en huppelende lammers geniet.

Pragtige vergesigte. Lieflike natuurklanke. Ruimte. Jacuzzi in die winter met die sterrehemel bo jou. Groot, warm beddens. Gun jouself dit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M

The whole experience was excellent and I would recommend it to any group who wish to break away from the city life.

The well-kept farm and the beautiful surroundings was a real treat. Excellent stay not too far from Ceres town. And the roads are well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

As jy wil wegbreek van al die gejaag en geraas van die stadslewe, dan is hierdie oop ruimtes en rustigheid die plek om te kies.

Het die plaaslewe daagliks waargeneem en het plaasdiere oral gesien, asook verskeie voëlsoorte. Ek was bevoorreg om te sien hoe skaapooie hul pasgebore lammers versorg. Spelerige lammers het my laat skater van die lag. Omdat ek ingevlieg het tot in Kaapstad, het Maryke gesorg dat my eerste dag se kosbenodighede aangekoop word en in die woonstel vir my gereed is. Puik, puik diens, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia V
Gesin met klein kinders

Homely atmosphere, best host, neat and clean.

Lekker huis en atmosfeer, alles was netjies aan niks 'n tekort nie. Everything that u need to make your stay pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin O
Gesin met klein kinders

It was enjoyable and peaceful.

It was like being close to nature. Breathtaking views and tranquil environment. Maryke was a nice host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina E
Enkelreisiger

Mense gasvry. Heerlik stil en rustig.

Vir enigeen wat wil wegkom uit die hedendaagse gejaag, is dié die ideale vakansie. Vars plaaslug en dit is asof jy terug is in Ouma se huis met die hoë plafonne. 'n Belewenis. Definitief 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lailaa A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lailaa A
Gesin met klein kinders

Pleasant, well furnished and well equipped.

The rooms are beautiful and the plaashuis is big! Just wish that we had a proper braai stand and that the outside light worked so that we could see what we were doing, but other than that it was a very nice stay and worth the money. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, pleasant, peaceful, unhindered by city hustle and bustle. Just the perfect place to free your mind and simply relax. WiFi is a massive bonus and a great value add.

Dirk was awesome, helpful, but not intrusive and gave us all the space we needed. I will most definitely be back. Facilities are amazingly good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Plaas, Langs die R46, 30 km buite Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a6e8b59d9ce48a79f100b9283dd92da5239f97606da84b9b28a5ee5659ac39d591408df8c40acc9d7ed81fd96a9cbfad6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Langfontein Plaas Off R46 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.263313652185 19.566439987766
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem