Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort Mistake Country Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Fort Mistake Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anso K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso K
Saam met vriende

5 star.

Very enjoyable stay, quiet and very clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muzi H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muzi H
Besigheidsreis

Enjoyed my stay on business trip next to N11 highway.

Excellent short stay. Owner is friendly and welcoming. Definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was pleasant, the accommodation was cleaned daily by staff that was friendly and accommodating.

I would recommend it to anyone of my friends and colleagues. It is situated in a very beautiful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Enkelreisiger

Rustig, kalm en en ontspannend.

Waarde vir geld. Moet nie verbyry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons was baie beïndruk met die eenheid, veral die kombuisgedeelte. Ons waardeer ook al die noodsaaklike inligting wat ons ontvang het voor ons aankoms. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandile D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile D
Saam met vriende

A peaceful stay.

The place is clean, beds are comfortable and the host manages communication throughout. The bedding is clean, and always fresh. We also appreciate the availability of fresh drinking water in the fridge. Thank you for the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennie P
Gesin met tieners

Excellent farm-life experience, brought back lots of memories of my young life, highly recommended.

Rooms were neat and clean, lawns immaculate, excellent farmlife experience. Will definitely visit there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten P
Enkelreisiger

Baie lekker. Sal dit aan beveel vir mense wat rustigheid soek.

Die plek is sentraal geleë. Darem nie te ver van alles af nie. Hou van die plaasatmosfeer. Mooi skaap ook daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Maarten, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, hopenlik besoek van die stadsmense ons wat bietjie n plaasatmosfeer wil beleef.
Besoek ons gerus weer.
Mooi loop en veilig bly,
Ou Div

Fort Mistake Country Lodge
Marwaan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D
Besigheidsreis

Excellent services and modern place.

This place is an absolute gem. Management is well organized. Service, facilities and support is excellent. It has all the facilities one needs and is a wonderful place for a getaway. Looks new and I'm wondering if there are plans for a pool- that will be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephné S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephné S
Enkelreisiger

Nice, I didn't have to interact with anyone.

Easy to find and easy to figure out the key system.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Stephnè,
Thank you for your review.
We are glad you had a good experience and hope to see you again soon

Regards
Div

Fort Mistake Country Lodge
Anso V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Saam met vriende

Puik diens.

Vriendelike en persoonlike diens. Ons het tuis gevoel vandat ons daar aangekom het. Blyplek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Anso,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Indien jul dalk ooit weer hierdie rigting kom, besoek ons gerus weer.

Mooi loop en veilig bly.
Div

Fort Mistake Country Lodge
Ansie M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Wonderlike wegbreek.

Dit is die heerlikste plek om by te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Ansie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit opreg.
Kom besoek ons gerus weer.
Mooi loop en veilig bly.

Fort Mistake Country Lodge
Santie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Pragtig versorgde Country Lodge. Gasheer en personeel weet wat hulle doen, hulle mag maar! Dankie, Div. Jy het regtig uit jou pad gegaan om ons verblyf 'n plesier te maak. 'n Klein kas-tipe kitchenette kan 'n groot aanwins in die kamers wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Santie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit regtig opreg. As julle weer ons Lodge besoek laat ek julle tuisgaan in een van ons kamers wat reeds so toegerus is. Die kamers is toegerus met breekgoed en kastrolle, opwasplek met nodige vadoeke, mikrogolf oond en n klein oondjie/twee plaat stofie asook n ketel. Natuurlik ook die belangrikste naamlik n braai rooster.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Mooi loop,
Div

Fort Mistake Country Lodge
Roger W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger W
Gesin met tieners

Goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Beste Roger,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Vertrou dat jul ons weer sal besoek, dan klim ons op na die Fort toe.

Mooi loop
Fort Mistake Country Lodge

Fort Mistake Country Lodge
Hoffie R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hoffie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice clean room.

We stayed in the rooms, not the chalets. I missed a bit of crockery and cutlery. Two plates, knives and forks would be a good addition to this lovely room. All the other (10 to be exact) rooms we stayed in on our road trip over 6000 km, had some kitchenware. The manager was very friendly. He kept in touch with is on the road. His instructions were very clear and he opened the lapa for us to braai. The place is halfway from Gauteng to Durban. So its a good location to stay. The Kit Kats were nice welcoming gifts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Thank you for your positive feedback. We really appreciate it and will attend to your concerns.
Mooi loop.
Fort Mistake Country Lodge.

Fort Mistake Country Lodge
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N
Saam met vriende

Friendly people with great service.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike mense met goeie diens.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelfyn G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelfyn G

Lekker. Benodig kombuisgeriewe om kos te maak.

Geen kommentaar. Span was gelukkig, kort net kombuisgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Goeiedag Roelfyn,
Baie dankie. Ons werk aan die kombuisgeriewe. Hopelik is dit binnekort klaar. Ons hoop om julle weer hier te sien.

Fort Mistake Country Lodge
Nemesia G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nemesia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, aangenaam.

Vriendelike personeel, skoon kamer, aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelene M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelene M

Veilige omgewing en fantastiese gasheer en gasvrou.

Heerlik gekuier en lekker tuis gevoel. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Gesin met tieners

Baie aangenaam en lekker rustige omgewing.

Dankie Kolla en Schalk vir die vriendelike en aangename atmosfeer wat julle daarstel. Ook vir die netjiese fasiliteite. Julle plek is uitstekende waarde vir geld en julle sal ons beslis in die toekoms weer sien. Ek kan julle ten sterkste aanbeveel as oorslaapplek vir vakansiegangers en beveel aan dat mense 'n dag of twee oorbly om die ryk geskiedenis van die omgewing te ontdek en julle ontspanningsgeriewe te benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Dries, ons wardeer dit. Dis lekker om sulke terugvoer te kry en ons hoop ons sien julle gou weer.

Fort Mistake Country Lodge
Loraine C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C
Gesin met tieners

Uitstekend.

Vriendelike mense, skoon netjies. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Loraine. Hoop julle geniet die res van julle vakansie.

Fort Mistake Country Lodge
Wimpie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie K
Saam met vriende

Gerieflike stop vanaf Mpumalanga na Natal!

Gerieflike stop vanaf Mpumalanga na Natal! Breek jou reis op in twee gemakliker sessies. Skoon en netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer en ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Colla

Fort Mistake Country Lodge
Sanet M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en vriendelik.

Baie dankie aan die vriendelike personeel van Fort Mistake. Ons het gerieflik gebly en is 'n persoonlike gunsteling om bietjie weg te breek. Die plaas-atmosfeer en beeldskone natuur maak dit 'n uitsonderlike belewenis. Dis 'n rustige en gerieflike verblyf opsie tussen Ladysmith en Newcastle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met vriende

Pragtige plekkie en sal beslis weer hier wil kuier.

Die eienaars was ongelooflik behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om ons so tuis as moontlik te laat voel. Hulle het soveel ekstras gedoen, selfs vir ons 'n heerlike mieliebroodjie gebak vir die braai. Ons kon vryelik op die plaas kom en gaan soos ons wou. Hoewel hulle nog besig is om te ontwikkel was ons geensins daardeur geraak nie. Hulle sal ons vir seker weer sien wanneer ons in daardie rigting kom. Beslis 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonel V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonel V
Enkelreisiger

Lekker gemaklik gebly en baie netjies.

Baie netjiese plek, sal definitief aanbeveel. Prys ook baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer goeie, eerlike terugvoer!

Fort Mistake Country Lodge
Christo B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met vriende

Fantasties!

Baie netjies en baie moeite gedoen deur hulle. Sal beslis weer daar gaan bly en kan dit enige tyd aanbeveel. Enigste ding is net dat 'n mens dalk iets wil warm maak en eet en daar is nie iets soos 'n mikrogolfoond nie. Colla het egter moeite gedoen om wel tydelik 'n mikrogolfoond vir ons te bring. Waardeer die moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fort Mistake Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons probeer regtig ons bes om die gaste gelukkig te hou en as ons sulke goeie terugvoering kry, is dit altyd die moeite werd!

Fort Mistake Country Lodge
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fort Mistake, Vanaf die N11, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsF1PcysBnAy6oUZgldY8Wnbk0JZFBrTeYbbLa0jQWRYbPBwQEw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Fort Mistake Off the N11 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.180725539268 29.960255920887