Mtwalume Akkommodasie by Fort Vrede | LekkeSlaap
+22
+22

Fort Vrede

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowey-weg 33, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fort Vrede is ’n ruim selfsorghuis vir tot 6 gaste in Mtwalume.

Die huis het 3 slaapkamers wat 2 badkamers met storte en baddens deel. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met eetgerei, potte, panne, 'n klein stofie, oond, mikrogolf, yskas en etenstafel. Die sitarea het ’n TV met DSTV en lei na ’n onderdak stoep met 'n pragtige see-uitsig.

Die onderdak braai-area het 'n see-uitsig. Die braaiplek is beskut, teenaan die huis geleë. Al die slaapkamers het toegang tot 'n onderdak stoep wat lei na die braai-area.

Veilige onderdakparkeerplek is agter toesluithekke beskikbaar. Let asb. daarop dat die eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Fort Vrede sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Cowey-weg 33, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowey-weg 33, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18k9MZ867uZ8zDVUvfBxv8NL6MdSxF83DLTqApIiR2MLO3d6Gj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 33 Cowey Road Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.500760241823 30.628695307922
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za