Pretoria SSB Akkommodasie by Fortis Hotel Capital | LekkeSlaap
+45
+45

Fortis Hotel Capital

  • Vanaf R1 395 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 194 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Van der Walt-straat en Lilian Ngoyi-straat 390, Sentraal-Pretoria, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fortis Hotel Capital bied verblyf met of sonder ontbyt in Pretoria se middestad. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of enigiemand wat opsoek is na 'n luukse oornagplek, want dit is naby die stad se sake- en ontspanningsgeriewe.

Die hotel bestaan uit 104 en suite-kamers en suites. Al die kamers het WiFi, lugversorging, plafonwaaiers, 'n elektroniese skootrekenaar-kluis, TV met sekere DStv-kanale, telefoon, 'n werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kan by die restaurant op die perseel bestel word. Die hotel spog met 'n patio wat oor die swembad uitkyk, 'n kroeg, 6 konferensielokale wat altesaam vir 250 afgevaardigdes plek het, wasgoeddienste, 24 uur-sekuriteit en pendeldienste.

Fortis Hotel Capital is naby restaurante, winkels, museums, inkopiesentrums en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fortis Hotel Capital
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Op die hoek van Van der Walt-straat en Lilian Ngoyi-straat 390, Sentraal-Pretoria, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Fortis Hotel Capital het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 395
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 395
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 395
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 194 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Van der Walt-straat en Lilian Ngoyi-straat 390, Sentraal-Pretoria, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAamFftUT6A5esbcjl4CrXlWhJRvGlNDrwUPQZk6VPZUrKnEprEC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 395  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 390 Corner of Van der Walt Street and Lilian Ngoyi Street Pretoria Central 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.751573746743 28.193891293918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za