Fortis Hotel Evander

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fortis Hotel Evander is in die klein dorpie Evander, 13 km vanaf Secunda. Die hotel bied sakpasverblyf vir sakereisigers, paartjies of vakansiegangers.

Gaste het 'n keuse tussen standaardkamers, selfsorgeenhede en die executive-suites. Al die slaapkamers het lugversorging, 'n TV met satelliet-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige eenhede bied 'n privaat sitarea.

Die hotel het 'n gimnasium, gratis WiFi, restaurant en 'n sakesentrum. Daar is ook 'n buitelug-swembad, veilige parkeerplek en 'n 24 uur-ontvangs op die perseel.

Besienswaardighede in die area sluit die Secunda Mall, Walker Park Gholfklub, Graceland Casino en restaurante in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fortis Hotel Evander gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 240 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za