- Kapasiteit: 158 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Woltemade- en Mandelastraat, Financial Square, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 885 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Fortis Hotel Highveld is sentraal in Witbank geleë en bied 'n rustige en gerieflike omgewing in Witbank se Financial Square.
Elke kamer is elegant en individueel versier en het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Coalhouse Restaurant & Bar is op die perseel en bied verskeie opsies, van a la carte tot diverse buffets. Gaste het gratis toegang tot die Planet Fitness-gimnasium en daar is gratis parkeerplek beskikbaar. Daar is 4 konferensielokale met lugversorging met plek vir 80 konferensiegangers. Die lokale is vir wegbreekkonferensies, vergaderings, opleidingsessies en sosiale byeenkomste.
Die hotel is naby 'n groot vervoerpunt, die gewilde Highveld Mall, asook privaat en provinsiale hospitale.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoek van Woltemade- en Mandelastraat, Financial Square, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Fortis Hotel Highveld het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 158 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Woltemade- en Mandelastraat, Financial Square, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom