LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fortis Hotel Malaga | LekkeSlaap
+33

Fortis Hotel Malaga

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Fortis Hotel Malaga
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Morné V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme tussen berge.

Ons het heerlik gebly. Die hotel is oud, maar skoon en netjies, alles het goed gewerk en die kamer was besonder ruim. Pragtige tuin en swembad. Die diens was vriendelik en professioneel. Dis lekker stil, selfs die openbare ruimtes soos die eetkamer, waar ons baie lekker geëet het. Ons sal beslis weer daar oornag.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Good day,

Thank you so much for the feedback received. We are glad to hear that you did enjoy your stay with us.

We are looking forward to host you again in future.

Kind regards,

Fortis Hotel Malaga
Tania L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing.

Die ete by die hotel was uit die boonste rakke. Vriendelike kelners en personeel. Daar was net 'n probleem toe ons uitgeboek het.

Hennie C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was verbaas dat 'n hotel wat blykbaar deel is van 'n groep so baie items op die (klein) menu nie gehad het nie. Diens was swak!

Dit is 'n ou hotel, lyk nogal oukei, nie so mooi soos op foto's nie. Die bed was baie gemaklik, dit moet ek se. Die menu het nie baie items op nie en hulle kon nie hoenderdisse bedien nie. Dit het 'n redelike persentasie van die keuses uitgehaal. Diens was baie stadig, dit het ons omtrent 2 uur geneem om hamburgers te bestel, kry en eet. Ons wou nie 'n kans vat en bly vir ontbyt nie. Ek gaan nie terug nie, dis vir seker.

Leanda F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda F
Gesin met klein kinders

Baie mooi en ontspanne atmosfeer.

Baie mooi plek, netjies en veilig. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Dear Leanda,
Thank you for taking the time to rate the Fortis Hotel Malaga. It was a pleasure to accommodate you and we are delighted that you had a great stay with us. We hope to have the privilege of welcoming you back to the hotel very soon.
Kind regards,
Sonelle Potgieter
Marketing Co-ordinator

Fortis Hotel Malaga
Lanette C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanette C
Gesin met tieners

Sal dit aanbeveel vir oornag stop.

Personeel was baie vriendelik. Die kamers is netjies en skoon. Restaurant op perseel se diens is uiters stadig en etes het baie aandag nodig. Koud, onsmaaklik en over priced.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Dear valued guests
Thank you for giving us your comments about your stay. We appreciate your feedback as well as the additional comments about your experience, with the service and food. We want to assure you that all issues raised will be addressed with the department, and corrections will be made.
Once again thank you, and we look forward to welcome you back in the nearer future.
Regards, management and staff.

Fortis Hotel Malaga
Martin B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige plek.

Dit was ‘n baie aangename kuier. Vriendelike staff. Dit lyk dat Fortis Hotel baie verbeter het sedert die ander resensies omdat die kos was heerlik gewees met verskeidenheid. Ons was in die luxury room, en die badkamers was skoon en modern oorgedoen. Daar is geen data sein nie, en die Hotel maak voorsiening vir WiFi wat verniet is. Maar dit is nie in die kamers beskikbaar nie. Dit sal goed wees as mens vooraf daarvan weet. Maar oor die algemeen ‘n baie lekker plek om te rus en af te skakel.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Dear valued guest,
It gives us a pleasure to hear that you enjoyed your stay and that our staff are friendly. We always strive to deliver excellent service to our guests at all times. We thank you for the additional comments regarding the Wi-Fi. We shall investigate further with our service provider if it will be possible to upgrade.
Once again thank you.

Fortis Hotel Malaga
Ross S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ross S
Gesin met tieners

Friendly staff, great views of the surrounding drakensburg and gardens.

We had a pleasant stay. Excellent hospitality from the hotel staff. Not a "wow" on the dining side - we found dinner to be bland. We ordered in one evening from the a la carte menu. Three of the same order but very different on the plate.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Dear valued guest,
Thank you for your feedback and thank you for bringing the dinner issue to our attention. We assure that corrective actions are taken.
Regards

Fortis Hotel Malaga
Ian T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian T
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Ons het elke oomblik van die verblyf en die omgewing geniet. Malaga is baie netjies. Die badkamers is bietjie outyds, maar bruikbaar. Alles in die hotel het gewerk wat lekker was.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat u hulle verblyf geniet het. Baie dankie dat julle noem van die badkamers. Ons is nou besig om al ons badkamers mooi te maak.
Hoop om vir julle weer te sien.

Fortis Hotel Malaga
Quintin V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, wish we could use the pool. Rain was great too.

Upon arrival we were met with a friendly face and checked in without any hassle. We were directed to our room close by and the room was clean with all the required amenities. The restaurants food was amazing, the menu is lacking on variety but all the meals were for the lack of a better word, delicious! Only suggestions will be that a notice should be put up for booking of Spa and Jacuzzi to be made one day in advance. Further to this it needs to be noted that there are animals on the premises, but being animal lovers ourselves this did not bother us. All in all we will definitely be returning customers. Thanks guys!

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Dear valued guest,
We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us, most importantly that you will visit again. We will correct where we didn't me your requirements
Thank you and looking forward to welcoming you back.

Fortis Hotel Malaga
Palesa N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa N
Gesin met klein kinders

Amazing.

We did miss a vendor machine with snacks please.

Eva S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eva S
Saam met vriende

Rustig!

Dit was baie lekker. Ons het geniet en soms lekker ontspan.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Dear Eva,

Thank you for taking time to give us feedback regarding your recent stay. It gives us a great pleasure to hear that you were pleased with the property and issues raised will be taken into consideration.

Once again, thank you.

Fortis Hotel Malaga
Manda D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike omgewing, skoon en netjies.

Ons het dit baie geniet. Die kamer was gerieflik. Mooi omgewing. Vriendelike personeel. Etes is baie duur, voel dit is buitensporig en 'n uitbuitery. Die ontbyt was teleurstellend. Ons het 'n omelet bestel en dit was net op die bord gegooi soos die eiers deurmekaar geroer was, geensins 'n fatsoen van omelet nie, nie eens mooi voorgesit en dit vir R55. Maak jou nie eens versadig. Hulle hamburgers is heerlik! Die buffets is onbekostigbaar, belaglik. Aandete oor die R200pp en ontbyt ver oor die R100pp.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Goeie dag Manda
Baie dankie vir die terugvoering oor julle verblyf by ons. Wees verseker ek sal die nodige persone aanspreek oor die omelet se voorkoms asook die bediening daarvan. Baie dankie vir die kompliment oor die hamburger. Wees verseker dat ons ten alle tye probeer om die beste diens te lewer.
Ek hoop om juĺle sommer gou weer te kan verwelkom by ons.
Sanell Bergh
Algemene bestuurder

Fortis Hotel Malaga
Nicholas J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Van ontvangs, kroeg, eetsaal en kamerdiens is aangenaam. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Melding moet van Anna in eetsaal gedoen word. Sy het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir die terugvoering na u verblyf by Protea Hotel Malaga. Dit is lekker om te sien dat julle gelukkig was en tevrede was met die diens wat ontvang is. Ek sal seker maak dat Anna U Kompliment kry.
Ek hoop om julle binnekort weer te kan verwelkom by ons.
Groete
Sanell Bergh
Algemene Bestuurder

Fortis Hotel Malaga
Erasmus R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Erasmus R
Gesin met tieners

Teleurstelling!

Ons "naweek" was net 'n dag lank. Met ons aankoms kon ons nie skemerkelkies van ons keuse bestel nie omdat daar nie voorraad was nie. Ons kamers se lugversorgers het nie gewerk nie en kon ook nie herstel word nie. Ons moes 45 minute wag vir 4 blikkies koeldrank wat bestel is. Ons het teen 5 uur die middag ons geld teruggevra en teruggekeer huis toe. Wat 'n bederfnaweek moes wees, was 'n aaklige ervaring.

Fortis Hotel Malaga's terugvoer

Geagte Mev Erasmus,

Baie dankie vir die terugvoering na u ondervinding by Protea Hotel Malaga. Ek is regtig jammer dat ek nie al die probleme kon oplos en u geskuif het na beter kamers waar die lugversorgers beter gewerk het nie. Die diens wat u ontvang het van ons was skokkend en onaanvaarbaar. Dit is regtig nie die standaard of diens wat ons graag wil lewer nie. Ek sal u graag wil terug nooi na ons en vir julle wys wat ons regtig kan bied. Ek sal graag vir julle in een van my suites wil bespreek wat maklik die hele familie kan akkomodeer. Ek hoop regtig julle sal van my aanbod gebruik maak.

Weereens jammer oor die swak diens.

Groete,
Sanell

Fortis Hotel Malaga
Irma D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die plek is verskriklik mooi en die hotel is baie netjies, maar kamerdiens en kos was onaanvaarbaar en die restaurant en drank baie duur.

Ek sal nie weer hier oornag nie. Die tuine is pragtig, maar 'n mens hoor die heel nag die verkeer en mense wat in en uit die hotel beweeg. Ons het iets uit die kamer bestel en 'n uur later het die kos koud en totaal onsmaaklik en verkeerd opgedaag. Die prop in die wasbak was stukkend. Ons moes dit uitforseer en daardeur het ek myself beseer.

Andre P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wonderlik nie.

Ligskakelaar by kamer se ingang is vuil, dis lanklaas skoongemaak. Die wasbak dop af en moet vervang word. Die stortkrane is nie warm/koud gemerk nie.

Hanlie V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met vriende

Lekker oornagverblyf op pad Wildtuin toe.

Ons het baie lekker gebly. Prys baie goed. Diens vriendelik. Baie tuis gevoel. Sal beslis weer besoek.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N4, Sycamore, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzU4i4F0Mx21tQ87bE1uQB4qej6fBkALgJvXhgXaqN9XUW5RUlX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 N4 Sycamore 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -25.595435935555 30.448745653412
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!