Hatfield Akkommodasie by Fortis Hotel Manor | LekkeSlaap
+48
+48

Fortis Hotel Manor

  • Vanaf R1 315 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 246 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett-straat 1050, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fortis Hotel Manor is sentraal in Pretoria geleë en net 'n paar meter vanaf die Hatfield Gautreinstasie, Universiteit van Pretoria en Hatfield se vermaaklikheidskern. Dit is stapafstand van Loftus Versfeld, 5 km van die middestad en 45 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dié hotel pas by enige gas se reisstyl.

Fortis Hotel Manor bied Standaardkamers, Deluxe-kamers, 'n kamer vir gaste met gestremdhede, sowel as 1- en 2-slaapkamerwoonstelle met 'n kombuisie. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met toiletware en 'n haardroër en sluit gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon, kluis en 'n TV met DStv in.

Die hotel se kleurvolle en stylvolle restaurant op die eerste verdieping bied 'n heerlike verskeidenheid ontbyt, middagetes en aandetes. Daar is ook 'n terras en 'n plonspoel vir dié wat wil afkoel. Die Manor Kroeg bedien heerlike mengeldrankies en die Plush Nail Bar is ook op die perseel.

Fortis Hotel Manor bied 'n wasgoed- en pendeldiens, 'n swembadarea met braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek, 24 uur-portierdiens en 'n werkstasie vir gaste. Die hotel het ook 8 konferensiegeriewe met plek vir 300 afgevaardigdes, asook 2 badkamers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Fortis Hotel Manor
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Burnett-straat 1050, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Gaste dink Fortis Hotel Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 315
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 315
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 315
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 246 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett-straat 1050, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqyFw93W2GPVnKngARYxGqAxhx5nOWsxSS6RWpqbN13Zp70S3X8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 315  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 1050 Burnett Street Hatfield 0028 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.75037182215 28.232934991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za