LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fortis Hotel Witbank | LekkeSlaap
+47

Fortis Hotel Witbank

Hotel
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jellicoe-straat 167, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 425 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fortis Hotel Witbank bied ontspanne en gemaklike akkommodasie wat gerieflik geleë is in Witbank, net 'n uur sy ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en Pretoria. Hierdie pragtige hotel is in die buitewyke van eMalahleni se sakekern, 'n klipgooi van die dorp se winkelsentrums en staatsgeboue af geleë.

Die kamers is elegant, ruim, gerieflik en toegerus met 'n haardroër, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skootrekenaarkluis en satelliet-TV. Geniet daagliks buffet-ontbyte en -aandetes in die Ilanga Restaurant of ontspan in die Barristers-kroeg met 'n drankie of 'n ligte maaltyd. Ontspan in die lowerryke tuin, sit langs die sprankelende swembad of gebruik die sportgeriewe rondom die hotel.

Alhoewel Witbank gewild is as 'n oornagplek op pad na die wêreldbekende Krugerwildtuin, het dit ook sy eie verskeidenheid wild en is op sigself ook 'n gewilde vakansiebestemming. Witbankdam is 'n gewilde bestemming vir ontspanning en bootvaarte en is ook die tuiste van die Witbank-seiljagklub. Bosveld-staproetes en visvang in die pragtige Olifantsrivier is ook gewild hier. Gaste kan selfs valskermspring by die plaaslike Witbank-valskermspringklub.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Fortis Hotel Witbank
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Jellicoe-straat 167, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Fortis Hotel Witbank het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf R1 425
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 425
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jellicoe-straat 167, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYE5mzS1CLcS9fYRxA3Z6pHmS5nxmslFdeFKKuPdlwprN84bcj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 425  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 167 Jellicoe Street Witbank 1034 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -25.880348726277 29.219205084656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!