LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fortis Hotel Witbank | LekkeSlaap
+47

Fortis Hotel Witbank

Hotel
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die bespreking minder as 24 (vier-en-twintig) uur voor die inklokdatum kanselleer word, sal 'n kansellasiefooi vir 1 nag plus 1% (een persent) as toerismeheffing en/of enige ander toepaslike staatsbelasting of fooie gehef word.
Protea behou die reg voor om die gas se kredietkaart te debiteer met 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 1 nag se akkommodasie indien 'n bespreking nie teen 16:00 Suid-Afrikaanse tyd op die inklokdatum gemaak is nie. Indien die bespreking gewaarborg is deur 'n heffing op die kredietkaart teen die tyd van bespreking, sal dié bedrag verbeur word.
"Versuim om op te daag" is wanneer gaste sonder skriftelike kennisgewing via faks of e-pos aan die hotel nie opdaag nie.
In só geval sal 'n fooi vir 1 nag plus 1% (een persent) as toerismeheffing en/of enige ander toepaslike staatsbelasting of fooie gehef word.

Vanaf R1 425
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 425
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 425
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jellicoe-straat 167, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYE5mzS1CLcS9fYRxA3Z6pHmS5nxmslFdeFKKuPdlwprN84bcj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 425  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 167 Jellicoe Street Witbank 1034 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -25.880348726277 29.219205084656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!