Fortuna Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fortuna Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis met sy eie, private ingang wat in die rustige voorstad, Knysna Heights geleë is. Knysna Heights is beskut teen die geraas van die N2 wat deur Knysna kronkel, maar is steeds gerieflik geleë net 1,5 km van die dorp af.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is 'n soldervertrek en is ingerig met 'n dubbelbed. Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -leefarea en 'n badkamer. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n wasmasjien. Die toilet is apart.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoeltjies. Die sonnige eetarea het sitplek vir 4 gaste om die etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n braai-area buite met 'n piekniekbankie en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n motorhuis.

Fortuna Cottage is die ideale plek om heen terug te keer na 'n besige dag vol avontuur in die omtrek.

Slaapplek

'n Bespreking by Fortuna Cottage sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fortuna Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za