Forty Trees

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forty Trees is 'n 4-ster-gastehuis wat B&B bied en dis in die kusdorp Hermanus geleë. Dié gastehuis is naby die gewilde walviskykplekke in Hermanus.

Daar is 2 slaapkamers by Forty Trees en elke kamer is individueel ingerig. Albei kamers het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit muskietnette, lugversorging, verhitte handdoekrelings, gratis WiFi en 'n koffiemasjien wat kapsules gebruik, in.

Ontbyt word in die eetkamer of op die terras by die swembad bedien. Die gastehuis het ook 'n gastesitkamer met 'n kaggel. Daar is parkeerplek buite, agter 'n afstandbeheerhek.

Forty Trees is naby aan restaurante en winkels, dis 3,6 km vanaf Hermanus Gholfklub, en 3,5 km van Hemel en Aarde Village af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forty Trees gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false