Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forty Winks

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Forty Winks
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistair S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful stay in the Natal countryside.

Great views from the cottage. Friendly welcome from the host. The fully equipped kitchen includes a dishwasher and ironing board. Some charming period furnishings. There is a lot of space in the open-plan living and kitchen areas. A good shower and comfortable beds. On the negative side: The cottage needs a thorough cleaning. Maintenance needs to be done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B
Saam met vriende

Lekker.

Dit was 'n belewenis om daar te bly, perfekte ligging met die mooiste uitsig oor die berge vanaf jou bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B
Gesin met klein kinders

Tranquility.

We had a wonderful stay at Forty Winks. The units are spacious and provide enough space to keep one busy on rainy days. The kids loved collecting eggs and feeding the horses. The host was always at hand to sort out any issues that we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Het baie lekker gebly. Dit is ongelooflik mooi en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesti W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short stay-over after a business trip.

Wonderful experience. We notified Peter that we were going to be late on the evening of our arrival. Peter waited for us at the gate and escorted us to our cottage in the dark. We don't know the area very well, so it was good to know Forty Winks were looking out for us. The cottage, the views and the walks all exceeded our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay!

We truly enjoyed our time at Forty Winks! We will highly recommend this beautiful place for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi!

Ons het ons gunsteling plek in Midlands ontdek. Die kothuis en die uitsig is albei ewe asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en verblyf, baie geniet.

Sal definitief weer Forty Winks besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ongelooflike mooi uitsig. Goeie gasvryheid en voorbereiding van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan L
Gesin met klein kinders

Great location, friendly hosts, well equipped.

Really enjoyed our stay. Weather can always be a challenge but we made the most of it. Would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view from the accommodation.

Fantastic accommodation, very clean except for some of the cutlery and kitchen items. They needed to be rewashed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met vriende

Al my verwagtinge oortref. Pragtige omgewing.

Die verblyf was fantasties- die kothuis is baie goed ingerig, met al die nodige toerusting - koffie, tee, suiker, plaasmelk, eiers, braaihout, blitz, ens. Kon nie vir meer vra nie, en die gasvryheid is puik. En dan die landskap is absoluut asemrowend mooi. Goeie waarde vir geld. Alreeds by my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Dit was 'n wonderlike langnaweek. Ons het elke oomblik geniet en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Gesin met klein kinders

Pragtige view, oulike huisie! Vriendelike diens.

Ons was met ons aankoms gegroet deur die sebras en in die aand het die perde kom hello sê. Dis baie stil 'n rustig sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chamone V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief 'n moét!

Baie ontspannend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was serene, beautiful and absolutely perfect.

We thoroughly enjoyed our stay at Forty Winks! The Honeymoon Suite delivered above and beyond every expectation and we could hear ourselves think all weekend. Well worth the trip from JHB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Hi Wiehan
Thank you so much for coming through to Forty Winks.
It was an absolute pleasure having you and we are thrilled that you had a lovely stay with us.
We look forward to your return.
Keep well.
Regards,
The Forty Winks team

Forty Winks
Siegfriedt S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfriedt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Rus vir die siel.

Ons het baie lekker gebly by Forty Winks, dit was regtig baie lekker en die uitsig is regtig die moeite werd! Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Dankie vir die hout, vars melk en eiers. Plekkie was baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salona S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salona S
Gesin met klein kinders

One of the most peaceful and tranquil places on Earth.

A beautiful and picturesque setting on a hilltop overlooking rolling hills and small trout dams. The self-catering farmhouse style accommodation is very tastefully decorated with every conceivable appliance, fixture, fitting and apparatus imaginable to ensure a warm and comfortable stay. The underfloor heating and central fireplace with abundant supply of wood is very effective and cosy. A variety of animals will greet you everyday on the doorstep of your cottage. Nothing negative at all to say about this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en 'n plek vir sielsrus.

Baie netjiese en skoon griewe. Lieflieke interieur. Gawe gasheer. Dankie vir die gratis hout, houtskool en blits. Skottelgoedwasser is 'n groot bederf. Beveel definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Baie Dankie vir die fantastiese terugvoeding.
Ons waardeur u aanbeveling.
Tot n volgende keur.
Alles wat goed is.
Colin

Forty Winks
John H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, great view, great relaxation. The silence was wonderful.

Everything was perfect. Great attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Thank you so much for your kind review and for staying at Forty Winks.

Very best wishes,
Colin

Forty Winks
Gustav P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ongelooflike uitsig met wonderlike ingerigte verblyf, pragtig gedekoreer met wonderlike gasheer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike kommentare Gustav.

Alles van die beste
Colin

Forty Winks
Amanda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little piece of heaven on earth!

Loved our stay at Forty Winks! Accommodation was perfect, with the most amazing views of the Spring Grove Dam, the surrounding farms, Forty Winks itself and Giant's Castle. Situated central and close to all tourist attractions etc. Perfect spot for picnicking next to the dam, whilst the hubby was fishing! Serene atmosphere and take your surroundings in! We will definitely be back! Thank you Collin for your hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Thank you so much Amanda for your kind and generous words
You were perfect guests and welcome back anytime.
Till we meet again.
Very best wishes
Colin

Forty Winks
Pieter L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met klein kinders

Wondelik!

Colin is 'n wonderlike gasheer en kan nie genoeg doen om jou vakansie onvergeetlik te maak nie. Die akkommodasie is modern en daar is geen tekort aan enigiets nie. Ons verblyf het die mooiste uitsig oor die 2 damme gehad. Ons kleinkind kon nie genoeg kry van die wild en plaas diere nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Baie Dankie Rietha, julle is welkom terug enige tyd.
Alles wat goed is,
Colin

Forty Winks
Tara S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara S
Gesin met tieners

Wonderful accommodation in the most gorgeous setting! We can highly recommend Forty Winks.

We absolutely love Forty Winks. The accommodation is well equipped, comfortable and quirky, the setting absolutely beautiful and the host incredibly hospitable and accommodating to our ever changing booking requirements. We love visiting the area and will most certainly stay at Forty Winks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Thank you so much for your kind words, Tara. You are welcome anytime.
Best wishes,
Colin

Forty Winks
Werner B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met waarde vir jou geld.

Die eenheid was netjies en skoon. Alle eenhede bied 'n wonderlike uitsig oor die berge. Die gasheer het uit sy pad uit gegaan om ons gemaklik te laat voel en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Sal beslis teruggaan. Dankie Colin vir al jou moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Baie Dankie Werner, ons is dankbaar u het hier kom bly en ons plek geniet het, u is enige tyd welkom, dankie dat u die huise so skoon en netjies gelos het.
Alles van die beste vir 2018
Groetnis,
Colin

Forty Winks
Emma-jane T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma-jane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place I have ever stayed.

Colin is a wonderful man. The scenery is indescribable in the midlands. The cottage was like a beautiful modern sanctuary in the middle of nature. Our treatment was way above par and I am so incredibly happy ─ I wanted to live there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Thank you so much for staying at Forty Winks, thank you for your generous review and kind words Emma Jane.
We hope to see you both again very soon!
Very best wishes
Colin

Forty Winks
Mohil Rai R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohil Rai R
Gesin met klein kinders

A true hidden gem.

A beautiful, serene and secluded getaway. Colin is an outstanding host. He made sure that we were lacking nothing. We arrived in the middle of a cold front, yet stayed warm indoors with the underfloor heating and plenty of firewood. The unit was spotless and luxurious, and the scenery was majestic. We intend to return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Thank you so much for your kind words, you were perfect guests and are welcome back anytime.
Very best wishes,
Colin

Forty Winks
Roland H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland H
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 star accommodation, a hidden gem!

Had a wonderful stay in the beautiful chalet, breathtaking views with friendly hosts. Will definitely be going back. Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty Winks se terugvoer

Thank you for your kind and generous remarks.
We look forward to receiving you back at Forty Winks whenever next convenient to you.
Very best wishes,
Colin

Forty Winks
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colsport-plaas, Kamberg-weg, Rosetta, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dUCIVT4QFeImiQQxVncYyRVKwdrhE8YGtzNOhTK7BAL4jAxMb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Colsport Farm Kamberg Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.325964288129 29.900829140876
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem