Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forty8 Backpackers Hotel

Rugsakreisigerslosies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Niranj Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 45 resensies vir Forty8 Backpackers Hotel
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Willem M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Willem M
Enkelreisiger

Sal weer Kaapstad besoek. Lekker, maar beslis nie weer by Forty8 gaan bly nie.

Nee, die plek is nie op standaard nie. Het nie eens kaste om jou goed te bêre nie, net 'n staalkas onder die bed waarvan die helfte nie eens kan sluit nie. Mans se badkamer se toilet is stukkend, mans se kombuis se yskas en ketel werk nie. Kamer se deur na die balkon is stukkend, en volgens een van die permanente inwoners is die plek al 'n geruime tyd so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Enkelreisiger

Pleasant stay and staff very friendly.

I had a very pleasant stay. The facilities were very neat and tidy. Staff was very friendly and helpful. Perfect stay for a layover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lola S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lola S
Saam met vriende

Acceptable for a few days.

We stayed there for a total of 5 nights, divided into two stays. Both times no one was aware of our arrival, and the staff asked us at least once a day (sometimes several times in the same hour) when we were leaving. Otherwise, the hostel itself is quite cute, and the staff is quite friendly. The walls do not cover the noise from the living room and outside, but there is air conditioning in the bedroom. We saw cockroaches several times. The neighbourhood is not very safe for two young girls, but we are not far from the centre and multiple services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Azukiwe G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azukiwe G
Saam met vriende

Amazing, fun, jolly, peaceful!

Totally enjoyed it! I love how the place is near everything around town!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dean M
Saam met vriende

Location perfect.

Location is perfect, only thing I found weird and was leaving the keys at reception every time when we went out. Made us feel a bit unsafe leaving personal items.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellen S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Llewellen S
Enkelreisiger

It looks very dodgy.

The ablution facilities are not up to standard. Very disappointing. The rooms don't look anything like the pictures on the website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tandeka B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tandeka B
Besigheidsreis

The place is noisy, I had people knocking on my door in the am which disturbed my sleep, I could hear people talking in the kitchen from my room.

The aircon remote was misplaced, therefore it meant my room was always hot, and there were cockroaches in my room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebohile L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rebohile L

Perfect.

I forgot a leather jacket, they called me back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ryno D
Saam met vriende

Ek sal regtig nie aanbeveel nie.

Ek het regtig geen probleem met meeste plekke nie, maar eerlik was ek nogal baie teleurgesteld. Die badkamers is regtig baie vuil. Daar is urinekolle rondom die toilet op die vloer en mens is bang om daar in te loop laataand sonder skoene a.g.v. dit. Die badkamerdak is gemuf. Die bed lê deur tot op die base. Hulle het geweier dat ons ons kamersleutel uit die hotel neem en was nogal bang dat hulle dalk in ons goed gaan krap. Geen toer gekry van die fasiliteit nie. Die vloere kraak baie erg, klink of iemand jou aanval in die middel van die aand as hulle in die gange afloop. Die werkers was baie intimiderend, ons het nogal angstig gevoel. Kuierplek reg onder die hotel wat laataand musiek speel. Dié plek het regtig baie potensiaal as dit net reg bestuur word. Ek beveel dit glad nie aan vir enige iemand nie, jammer om te sê - maar net my eerlike opinie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Norman M
Enkelreisiger

Work related.

Work related, needed accomodation quickly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam. Alles skoon en netjies.

Lekker geslaap en die fasiliteite is skoon. Die vloere kraak egter en die "bure" het nie stil gestaan nie, so een aand was bietjie steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Candice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was convenient.

Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rewina P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rewina P
Besigheidsreis

Good.

Great one night stay for my team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmanuel M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Emmanuel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very nice.

Good, clean place. Not ideal location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was baie lekker.

Goeie, skoon plek. Nie ideale ligging nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Uiters onaangenaam en 'n geld mors.

My parkering was in die straat sonder sekuriteit. Ek het soos 'n vreemdeling gevoel, eintlik bedreig gevoel. Die TV se beeld was hopeloos en so kan ek aangaan. Uiters onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n onvergeetlike naweek!

Ons was baie beindruk met Forty8 Backpackers Hotel. Weereens was die personeel baie vriendelik en bebulpsaam. Ons het 'n pragtige kamer gehad en daar was geen klagtes. Alles is in loopafstand en dis baie maklik om van punt A tot B te beweeg. Sal definitief weer die Hotel besoek en ons vriende na julle verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was koud en teleurstellend. G'n hulp was aangebied, andersins was ons verblyf aanvaarbaar.

Die personeel by ontvangs was onvriendelik en teleurstellend - 'n Glimlag sou 'n groot verskil maak. Een van die personeellede het ons gehelp met ons bagasie nadat ons moes soebat / vra. Hulp was nie spontaan aangebied nie. Die Hotel is netjies en dit was regtig 'n plus. 'n Tikkie vriendelikheid van die personeel sal beslis 'n groot verskil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forty8 Backpackers Hotel se terugvoer

Baie dankie vir u gewaardeerde resensie, en ons wil jou graag weer sien.

Groete
Forty8 Backpackers.

Forty8 Backpackers Hotel
Lauren W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lauren W
Saam met vriende

Dit was okay!

Daar is plek vir verbetering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joleen E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joleen E
Saam met vriende

Forty8 Backpackers Hotel het soos my 2de huis gevoel. Sal beslis weer teruggaan daar.

Was 'n wonderlike ervaring! Die staff en veral Zola was baie vriendelik en behulpsaam, sal beslis weer teruggaan! En dankie LekkeSlaap vir julle wonderlike diens, gaan weer gebruik maak van dit. Wil amper alweer ons volgende trippie beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi R
Saam met vriende

Die ligging is perfek, maar daar is heelwat klein goedjies wat beter kon wees.

Die "communal areas" is redelik klein, daar is nie 'n tafel in die kamers nie, maar die badkamers was skoon, die kamers was skoon, die personeel was vriendelik en dit is ideaal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Morne S
Saam met vriende

Diens was swak van begin tot einde.

Sal dit nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aviwe T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Aviwe T
Saam met vriende

Not as great as expected.

Maybe the new management will be better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Michele F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unhygenic; not recommended.

Not much can be expected of a backpackers, but this was below standard with mouldy shower ceilings, non-regular cleaning of bathrooms. We also confirmed that they do not replace old linen when new guest arrive. Saw it with our own eyes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon.

Was baie gelukkig. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre-andré R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre-andré R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir die prys.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Relebohile S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Relebohile S

Nice.

A place to be while in Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda N
Besigheidsreis

Unhappy!

The hotel is okay, only lack in hospitality as the staff are not welcoming. There is only one guy who is working at night and he is good. When we checked in, we were given keys and we had to ask where the rooms are. The lady just directed us and we have to find the rooms by ourselves. The rooms where cold with not enough blankets at night. The tall dark guy went up and helped to get us better rooms. Thanks to him otherwise, we were going to freeze

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rienie W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie W
Besigheidsreis

Uitstekend!

Alles was 100%. Die parkering was net 'n probleem vir die firma se voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Ideal vir groepe.

Dit was 'n goeie naweek. Ons was daar vir rugby by Groenpunt en sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L
Saam met vriende

Mense is baie vriendelik.

Mense is baie vriendelik en jy voel gemaklik en tuis soos jou 2de huis. Plek is netjies en ingerig vir selfsorg. Baie ontspannende atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Uitstekend!

Netjiese plek om te bly en sal dit vir enigiemand aanbeveel, en sal dit definitief weer gebruik in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S
Saam met vriende

Waarde vir geld!

Goeie ligging, baie om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haingura G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Haingura G
Enkelreisiger

Good place

Its very good and affordable, and also in the heart of CBD. However, I would prefer that they build more toilets in they rooms, as people prefer to have their own toilet rather than sharing. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niki D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Niki D
Saam met vriende

Decent backpackers

See the stars below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S
Saam met vriende

'n Skoon en mooi plek!

Goeie naweek! Goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Baie skoon en netjies, maar die omgewing is baie woelig in die aand.

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is goed ingerig en skoon. Die omgewing is net te woelig in die aand, wat dit onmoontlik maak om rustig te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville S
Besigheidsreis

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ek kom kuier binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Martin P

Bevredigend!

Die plek is sentraal geleë, maar nie baie veilig nie. Die parkering was 'n effense probleem. Die kamer is effens beknop, kragproppe is onvoldoende, en sodoende het die TV nie behoorlik gewerk nie. Die badkamer is baie netjies vir "backpackers". Die kombuis, eet- en kuierarea was heel gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel V
Saam met vriende

Baie netjiese plek sentraal gelee, maar geraas (buite, snags) bederf alles

Netjies,maar raserig

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld in die hart van Kaapstad.

Ek sal Forty8 aanbeveel aan enige iemand. Dit is 'n backpackers en die verblyf is in koshuisstylkamers met gedeelde badkamers - maar as jy net op soek is na 'n bed om in te slaap, dan is dit uitstekend. Die geriewe was skoon en netjies en daar was deurgaans personeel beskikbaar. Ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabi G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money

The staff was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtstraat 48, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c11acf3b43f5d22db7aa5c3ca2d3916453016bd97984503e0a41d4aac644557a2d3edf84b046e5b40003bbdde8de72a057f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 45 5 1 4 48 Hout Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.921711 18.420588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem