Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FortyOne by Leeukloof

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Erfdeel 41, Leeukloof Plaas, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

FortyOne by Leeukloof is in die Cullinan-area, net buite Dinokeng, geleë en bied gehalte-verblyf vir 4 gaste. Dit is sowat 40 minute se ry vanaf Pretoria.

Die grasdaklodge beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Beide kamers het koninggrootte-beddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Daar is visstokkies beskikbaar om Kurpers in die dam langs die huis te vang.

Die area is welbekend vir die verskeidenheid voëls en skoenlappers. Gaste is welkom om die bewarea te voet of met 'n bergfiets te verken. Daar is onder andere sebras, waterbokke, en blouwildebeeste. Wildritte kan gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by FortyOne by Leeukloof sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir FortyOne by Leeukloof
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorotea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 3

Ligging

  • R573, Erfdeel 41, Leeukloof Plaas, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink FortyOne by Leeukloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Erfdeel 41, Leeukloof Plaas, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA209f95004a6d63f08134a3c784c5ec5b49c01074d3697c5e250248eb78d9a12d5ba7278781c0dd320dd3ee1288c269c61ce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 R573 Portion 41, Leeukloof Farm, Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.513648040748 28.494478983216
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem