Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forum Homini Boutique Hotel

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forum Homini Boutique Hotel bied verblyf waar aandete en ontbyt ingesluit is en is in die geskiedkundige Wieg van die Mensdom in Mogale City geleë. Die hotel bied luukse verblyf op 'n privaat wildlandgoed.

Verblyf is beskikbaar in 15 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het lugversorging, 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n bekroonde fynproewersrestaurant, Roots, op die perseel, 'n intieme trou-venue en uitstekende geriewe vir sakereisigers.

Die fassinerende geskiedenis van die mensdom word weerspieël in die mure, kunswerk, uitleg en dekor van dié spoghotel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Forum Homini Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Forum Homini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 7

Ligging

  • R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Forum Homini Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NGFjM2M5LTg5YWYtNDg3NS05ODhiLTgxNzZiYTVlMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R540, Kromdraai Road Letamo Game Estate, Cradle of Humankind 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.022194403625 27.782020717741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem