Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forum Homini Boutique Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Forum Homini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Forum Homini Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hansie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was awesome, baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzani B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Die kamer was pragtig en beddens baie gemaklik, het die jacuzzi, spa bad en gasverwarmer baie geniet. Roots se kos was onbeskryflik-lekker en die hotel se diens was persoonlik en baie, baie goed. Die bestuurder het alles moontlik gedoen om ons kuier so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Immanuel J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanuel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en lekker kos.

Sal niks verander nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bederf die Nuwejaar in.

Die hotel was ‘n lekker ervaring – die eenhede is toegerus met alles wat jy nodig het en die restaurant (Roots) se etes ‘n groot bederf (6-gange met ‘n opsie om wyn saam met elke gang te paar). Al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam (ons het so effense probleem met ‘n druppende lugversorger ervaar, en almal het probeer om dit gedurende ‘n baie moeilike tyd – oor Ou/Nuwejaar – uit te sorteer). Alhoewel hul dit nie kon doen nie, was ons nietemin beïndruk met die wyse waarop hulle die probleem benader het. Ons kan die hotel beslis aanbeveel en hoop ons het iewers weer ‘n geleentheid om daar te gaan draai.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NGFjM2M5LTg5YWYtNDg3NS05ODhiLTgxNzZiYTVlMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R540, Kromdraai Road Letamo Game Estate, Cradle of Humankind 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.022194403625 27.782020717741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem