Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fothergill Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 12, Deneysville, Sasolburg, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fothergill Cottage is geleë in die unieke, vreedsame dorpie Deneysville, stapafstand van die Vaaldam af. Ons akkommodasie is deur die AA gegradeer en bestaan uit 'n huislike, ten volle toegeruste kothuis in ons groot tuin.

Die kothuis bestaan uit 'n ruim oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is ten volle toegerus.Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed (met rug-ondersteuning) en daar is 'n moderne badkamer met 'n stort. 'n Braai-area en veilige parkeerplek word voorsien. Boomryke tuin. TV en satellietskottel (bring asseblief jou eie dekodeerder). Al die linne en handdoeke word voorsien. Reg van toegang voorbehou. Ons het die kothuis met sonkrag-geiser, gaslampe en 'n gasstoof toegerus toe ons dit onlangs opgeknap het.

Deneysville het heelwat besienswaardighede: 'n motorfietsmuseum, valskermspring, 'n krokodilplaas, drie seiljagklubs, watersportgeriewe, bootfasiliteite, pretpark vir die kinders en kunsgalerye. Die volgende geriewe is ook beskikbaar: haarkapper, apteek, dokter, OTM'e, kruidenierswinkels, oudhedewinkels en ongelooflike gasvryheid. Dit is ook net 'n uur en 'n half se ry van Johannesburg af, wat dit ideaal maak vir 'n naweekwegbreek - vermy al daardie verkeer op die kuspaaie en spandeer 'n rustige tydjie langs die Vaaldam.

Slaapplek

’n Bespreking by Fothergill Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Van der Merwe-straat 12, Deneysville, Sasolburg, 1932, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 12, Deneysville, Sasolburg, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1421e4064f019ee185cb7f17d74a9524961c7d70568ea328549e03549d386559ab85ade8728bff1b2f87e90baf81ac8b18fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 Van Der Merwe Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.89515 28.10283