Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountain Baths Guest Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Esmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Fountain Baths Guest Cottages
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nico D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Besigheidsreis

Netjies, skoon, vriendelike mense en uistekende waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffery H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffery H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense

Het gesels oor die area en wat om gedurende die kuier te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sue B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs a bit of TLC. No hot water and no breakfast.

The towels were torn and shabby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ervaring met soveel mooi onthou-oomblikke.

Gasvryheid, diens en sorg. Baie mooi natuurervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ludwig E
Enkelreisiger

Swak en baie ontevrede.

Die unit is verwaarloos, matras pateties, lampskerms gebreek, teëls gebreek, geen koffie, TV pateties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fountain Baths Guest Cottages se terugvoer

Liewe Ludwig,
Ek is werklik jammer dat jy so n patetiese ervaring hier by ons gehad het, ons neem al jou klagtes in ag. Ek hoop jy het veilig in Swaziland aangekom en dat jou Suid Afrikaanse selfoon wel opvangs daar gehad het.
Vriendelike groete,
Esmari

Fountain Baths Guest Cottages
Adri W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die selfsorgeenheid is goed toegerus. Vriendelike eienaars.

Die geskiedenis van Fountain Baths is boeiend. Die gastehuis is op die grens van Barberton Reservaat en maak dit 'n unieke ervaring. Ons het 'n goeie ervaring gehad van Fountain Baths.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So naby die berg dat jy ou kees kan hoor roep.

Dit was 'n lekker rustige kuier. Goeie diens. Dis 'n netjiese ou huis met 'n groot stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierrette D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette D
Gesin met klein kinders

Comfortable.

Comfortable and quiet getaway. The owners are very welcoming and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie V
Saam met vriende

Rustig, netjies en skoon.

Net een aand oorgeslaap, eenheid was skoon, netjies en gerieflik. Lekker rustig na ’n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilgrimstraat 48, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOGE0YWExLWVhNTktNDIyMy05Y2E5LTE4YWZlYWQxZjZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 48 Pilgrim Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.788298 31.059021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem