Fountain Valley Nature Reserve
Beskrywing
Fountain Valley Nature Reserve bied stylvolle, gerieflike selfsorgverblyf in 'n prentjiemooi natuurreservaat in die plaasdorpie Middelburg, Mpumalanga.
Daar is 6 losstaande selfsorg-eenhede met slaapplek vir 30 gaste altesaam. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Ander geriewe sluit plafonwaaiers, 'n TV met DStv, beperkte WiFi en verwarmers in.
Die perseel beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en 'n boma waar gaste kan braai.
Daar is talle doendinge in die reservaat, soos voetslaanroetes deur die vallei, wildritte, vierwielmotorfiets, boogskiet, visvang, wildkyk, veerwildskiet en 4x4-roetes.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Rolstoelvriendelik
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Fountain Valley Nature Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |