LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Four Seasons Guest House | LekkeSlaap
+43

Four Seasons Guest House

46 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R810 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Four Seasons Guest House is in Loxton, 'n klein Karoo-dorp met strate gevul met sipres-, peer, -peper- en balatahoutbome.

Die gastehuis het 3 gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Een van die kamers is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en die ander kamers is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens asook 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. 'n Engelse ontbyt is ingesluit.

Die selfsorg-eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en lugversorging. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en klein sitarea met DStv en braaigeriewe. Braaipakke en hout kan gekoop word vir gaste wat laat arriveer.

Talle besoekers arriveer in Loxton op soek na 'n Karoo-oasis met vars lus, rustigheid, oop vlaktes en naglug vol sterre. Ou Karoo-styl geboue wat uit die 1900's dateer word weer tot hul eertydse glorie opgeknap. Loxton is die tuisdorp van 'n paar van Suid-Afrika se bekende skrywers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir Four Seasons Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Church Straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Four Seasons Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
was R900
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc760598ece5d9eeda876063da81938d0c26566953fe020ada1a64dc52a9d2e803ccc55c11c751ae8c1bbfa012936e3a85531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R810  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -31.477857299674 22.352585792542
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!