Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Seasons Selfsorg Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Gerlan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 51 resensies vir Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jacqueline C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline C
Gesin met klein kinders

Dis outyds, donker, vuil en grillerig. Glad nie goed instandgehou nie.

Leë, vuil swembad, parkering is teen kamervenster. Die mense wat bo jou bly in die loft klink of hulle enige oomblik deur die dak gaan val. Dit was 'n nagmerrie! Tydens loadshedding was daar slegs een flou liggie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S
Besigheidsreis

Mooi, netjies en skoon.

Die plek is mooi ingerig, netjies en skoon. Die goed versorgde tuin is 'n lus vir die oog en die swembad en lugversorging in die kamer was welkom om af te koel na die dag se hitte. Ons het lekker gebly en sal beslis die plek aanbeveel en ook weer gebruik maak daarvan indien ons weer in Ceres is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G
Saam met vriende

Aangename, netjiese verblyf.

Het laat opgedaag in Ceres. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Beste Pierre,

Ek is baie bly U het lekker gebly by ons.

Ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike Groete
Gerlan

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Bonita W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita W
Gesin met tieners

Dit was verskriklik lekker. Ons het dit baie geniet.

Die swembad en grasperk was so 'n lekker atmosfeer. Ons het heerlik piekniek gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Best Mev Williams

Ons is so bly dat U julle tyd by ons geniet het. Dit is altyd lekker om te hoor het dit geniet.

Ek hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Gerlan

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Gerda E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda E
Gesin met tieners

Al wat ons nodig het.

Dit was 'n vinnige laaste-minuut bespreking en eienaar was baie behulpsaam om ons 4 in 3-persoon-eenheid te akkommodeer. Open mindset, I like that!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Gemaklik, uniek, ruim, besonders.

Ons was daar vir een aand as 'n groep van 8 en het dit baie geniet. Karla was ook baie hulpvaardig. Sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, die buite area is pragtig met swembadjie wat 'n ontspannende atmosfeer skep.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin V
Gesin met klein kinders

Best place to be in winter with the fire going.

The guest house is lovely and we enjoyed our stay. Would just like to bring to their attention that few things in the house were not 100%. One spoon was missing and the DSTV power cable was in a terrible condition, one seat had terrible wear (kitchen table seat), the fridge did not seal properly. These small issues are only a concern when you leave because you don't want the establishment to think you caused them. Other than that we were happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lian L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lian L
Saam met vriende

Okay accommodation, poor client communication and overall experience.

When we arrived to check-in I was informed that we needed to pick up the keys at a different establishment. As it turns out they gave us the incorrect key. Had to go back to get another set of keys. The next morning they had the audacity to ask us to bring the keys back the next morning which really annoyed me (which I simply threw in the post box). The place is okay, but a better client servicing experience is much needed. Won't be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadiyah R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sadiyah R
Besigheidsreis

Very unpleasant.

Only one bathroom, had to be shared by everyone, one has to walk through the bedroom to access. Totally pathetic that a five sleeper has been created out of this place. Would not recommend anyone to stay here, unless they are immediate family. We were four guys working in Ceres who shared this place, no privacy. Never again, no thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kenneth K
Gesin met klein kinders

Lekker gebraai en die tuin was baie mooi en netjies.

Daar was niemand by die gastehuis self toe ons daar arriveer nie en ons moes die sleutels in die hoofstraat gaan optel, nadat ons gebel het om te hoor hoe om toegang tot die gastehuis te kry. Die tuin was baie netjies en ruim en braaigeriewe aangenaam. Die eenheid self het egter bietjie opdatering nodig, veral die kombuisarea, maar ons het ons aand daar geniet al was die braaitang stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J
Gesin met tieners

Verrassend aangenaam!

Ek is gewoond daaraan dat gastehuise/selfsorg-eenhede dikwels oversell en underdeliver. Hier was dit beslis undersell en overdeliver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmeralda J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmeralda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n netjiese, mooi plekkie. Sal definitief weer gebruik maak van Four Seasons. Mooi en veilig.

Baie mooi plek. Sal enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die Terugvoer.
Ons is vreeslik bly julle het dit geniet.
Sien uit op jul volgende kuier.
Groete

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Cobus D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus D
Gesin met tieners

Heerlik ontspan in die middedorp.

Hartlike ontvangs, pragtige kamers met alles wat nodig is om te ontspan en lekker te kan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Cobus
Baie dankie vir u terugvoering. Dit word altyd waardeer as gaste laat weet hoe hulle die verblyf by Four Seasons gevind het.
Goed om te hoor julle het die kuier hier by ons geniet. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Karl Heinz P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl Heinz P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint, pretty, serene, simply excellent.

Wow, what a surprise. From the reception to the room, surroundings, just everything beautiful and perfect. We will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Good morning Karl
Thank you.
Always good to get feedback from the guests.
I appreciate your time to write a review.
Hope to see you again soon.
Regards
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Stef D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stef D
Gesin met tieners

Baie netjies en rustig.

Vriendelike ontvangs. Kamer was baie netjies en prakties uiteengesit. Tuin is pragtig en in 'n baie stil omgewing. Swembad was 'n bonus! Ons sal definitief weer hier bespreek en vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Lidia,
Baie dankie dat u terugvoering gegee het oor u verblyf by Four Seasons.
Dit word baie waardeer en ons hoop om u binne kort weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Linnaea B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linnaea B
Saam met vriende

They went out of their way to help us settle and carried our luggage up the stairs.

Large comfortable room which could actually accommodate three with outdoor seating and a swimming pool and enclosed parking with our own remote. Anything we asked for was provided and the use of their Wi-Fi was a bonus. There was a large fridge and a TV and reading matter and the surroundings are quiet and peaceful. To be recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Good afternoon Linnaea,
Thank you for the feedback on our accommodation.
I really appreciate your time to write about the stay at our Guest House.
I hope to see you soon and for a longer period.
Enjoy the holidays.
Kind regards,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Lucia P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustige omgewing, goeie diens.

Ons is met ons aankoms deur die eienaar verwelkom. Sy het seker gemaak dat alles in orde is voordat sy vertrek het. Die eenheid wat baie gerieflik vir ons doel, wat basies was om oor te slaap. Baie dankie aan Four Seasons vir 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Lucia
Dit word opreg waardeer dat u terugvoering gegee het oor die akkommodasie.
Dit sal 'n plesier wees om u weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Karel I - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel I
Saam met vriende

Gasvryheid.

Die tannie by ontvangs was die vriendelikheid self. Dankie vir die kort tydjie wat ons daar kon kuier. Ons waardeer die lekker bly, die lekker kuier, die mooi tuin. Moenie vergeet van die pool wat ons kon koel hou deur die warm dag en nag. Ek raai enige een aan om daar te bly. Julle sal nie spyt wees nie. Moenie vergeet nie ek en my vriende: ons moet terug na Four Seasons Selfsorg Gastehuis. Dankie en nog maals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeiemore Karel,

Dit word opreg waardeer dat u terugvoering gegee het oor u verblyf. Dit sal 'n plesier wees om u weer te akkommodeer.
Hopelik sien ek u binnekort weer hier by Four Seasons in on pragtige dorp.

Vriendelike groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Veronica C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos 'n oase in 'n woestyn! Baie dankie.

Aangesien Saterdag een van die warmste dae van die jaar was, was dit wonderlik om by ons bestemming uit te kom. Die swembad was lekker koel, en die lugverkoeling het goed gewerk! Was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie more Veronica,
Baie dankie vir die terugvoering oor u verblyf.
Dit word opreg waardeer
Geniet die week en ek hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Johan F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vol punte vir Four Seasons.

Aangename verblyf! Vriendelike en baie behulpsame gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith D
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer en waarde vir geld.

Die gastehuis was netjies en die omgewing is uitstekend en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Keith,

Baie dankie dat u so vriendelik was om terugvoering te gee in verband met met die akkommodasie hier by Four Seasons. Ons waardeer dit baie en hoop om u binnekort weer te ontvang

Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Laurie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurie P
Besigheidsreis

Gerieflike waarde vir geld verblyf.

Lekker gebly maar twee probleme: Die WiFi kom aan, maar gee nie toegang tot die internet nie. Vir 'n Afrikaanse verblyfplek was dit baie jammer dat die DStv nie die KykNET-kanale gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

The accommodation is very good and very attractively furnished. It is a very good place to stay.

Our stay was very good, it was easy to find, the beds were very comfortable and we had everything we needed. It was spacious and was very tastefully furnished. The setting was beautiful with the mountains behind. It was warm and cosy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was baie goed en mooi gemeubileer. Dit is 'n goeie plek om te bly.

Ons verblyf was goed, dit was maklik om te vind en die beddens was gemaklik. Ons het alles gehad wat ons benodig. Dit was ruim en smaakvol versier. Die ligging is pragtig met die berge in die agtergrond. Dit was warm en knus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Lorraine,

Baie dankie dat u terugvoer gegee het oor jul akkommodasie by Four Seasons. Dit word opreg waardeer en ons sien uit daarna om u weer te sien.

Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Kristoff F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristoff F
Gesin met klein kinders

Baie stil en veilige gastehuis.

'n Baie stil en veilige gastehuis. Die somerkamer was goed toegerus en die lugversorging het die kamers lekker warm gehou. Parkeerplek is veilig en nie op die straat nie. Die kamer het alles wat jy nodig het sodat jy die berge en die sneeu kan gaan verken. Baie dankie, tannie Judith, vir jou vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Kristoff,

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Altyd lekker om terugvoering van gaste te kry oor hoe hulle die verblyf gevind het.
U moeite en tyd word waardeer.

Vriendelike groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Elize D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Van aankoms hartlik verwelkom deur tannie Judith, Winter eenheid baie netjies en prakties - veral die kaggel was 'n groot pluspunt vir die koue aand. Sal definitief weer by Four Seasons oorbly! Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Beste Marelize,

Baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer. Volgende jaar is daar mos weer 'n verjaardag, so ek hoop om julle weer te sien.

Ons beplan om een of ander tyd na julle wild te kom kyk. Dit sal waardeer word as jy vir my meer besonderhede van akkommodasie en wildritte kan laat kry.

Alles van die beste.

Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Elouise V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise V
Besigheidsreis

Fantasties.

Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Elouise,
Baie dankie vir die terugvoering aangaande u verblyf.
Dit word baie waardeer.
Hoop om binne kort weer van diens te wees.
Geniet die dag.
Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Michelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met tieners

Heerlike, knus plekkie met alle geriewe nodig!

Ons het baie van die boonste kamer gehou, cosy, alhoewel onderste kamer met braaidrom ook bitter lekker sou wees. Ongelukkig het ons bitter koud gekry in enkelbedjies. Oorweeg asb. winterlakens en ekstra kombers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Michelle
Baie dankie vir u terugvoering, dit word altyd waardeer as gaste die tyd neem om terugvoering te gee.
Die Herfs eenheid waar u oornag het, is die enigste woonstel wat 5 persone, met gemak, kan akkommodeer.
Dit sal gaaf wees as u weer van ons akkommodasie gebruik sal maak.
Vriendelike groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Cornel H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel H
Gesin met tieners

Jy hoef nie verder te soek nie!

Pragtige, skoon verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang. Toegang tot die privaat tuin en heerlike stoep was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Cornel,
Baie dankie vir die terugvoering aangaande u verblyf. Dit word opreg waardeer.
Hopenlik besoek u ons pragtige dorp Ceres gou weer en maak weer van ons akkommodasie gebruik.
Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Jan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en verblyf skoon en netjies.

Net soos adverteer, pragtige omgewing en verblyf skoon en netjies. Toegerus met alles wat benodig word en privaat. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Jan
Baie dankie vir die terugvoering, dit word baie waardeer.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Nogmaals baie dankie.
Groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Jessica K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica K
Saam met vriende

Rustige atmosfeer, goeie geriewe beskikbaar, baie netjies, lekker naweek wegbreek van die stad se geraas.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Jessica,
Baie dankie vir die terugvoering dit word waardeer.
Dit sal lekker wees om julle weer te akkommodeer en hopenlik bly julle dan langer.
In ons pragtige dorp.
Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Lesley C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley C

Veilig en netjies.

Our self-catering suite did not have much character, and the kitchen layout is very weird. But everything was available that we needed, and our stay was comfortable. Very comfy beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Good afternoon Lesley
Thank you for the feedback
Hope to see you again
Regards
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Carine L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine L
Gesin met klein kinders

Good option for a one night pit stop.

Stayed in the Summer room. Found it to be very clean and tidy, meets your basic needs. Lovely garden in the back and secure parking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie opsie vir oornagverblyf.

Het in die Summer-kamer gebly. Dit was baie skoon en netjies en het aan basiese behoeftes voldoen. Lieflike tuin agter en veilige parkeerplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Good afternoon Carine,
Thank you for the feedback, we really appreciate it.
We hope to see you again.
Enjoy the day.
Kind regards,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Marietjie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en gerieflik ingerig.

Aangename verblyf. Veilige parkering. Netjiese kamers. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie naand Marietjie
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer die moeite.
Hoop om u weer van akkommodasie te voorsien in die toekoms.
Alles wat mooi en goed is word u toegewens.
Vriendelike groete,
Judith Bruwer

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Isabel L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L
Gesin met tieners

Baie mooi.

Dame by Four Seasons het ons baie vriendelik ontvang. Die plek is baie mooi en netjies. Gerieflik en stil en veilige omgewing. Ons het 'n aangename tyd spandeer in 'n baie mooi plek. Kan dit baie aanbeveel vir enige kliënt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Isabel,
Dit word opreg waardeer dat u vir ons terugvoering gegee het oor u verblyf.
Hoop om u in die nabye toekoms weer van akkommodasie te voorsien.
Vriendelike groete,
Judith (Bestuurder)

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Ronelle D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle D
Gesin met klein kinders

Charming place with lovely back yard and pool.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Good afternoon Ronelle,

Thank you for feedback on Four Seasons accommodation.
Hope to see you in summer again when the garden is back to normal with flowers and lovely green grass.
We pray for lots of rain in Winter.

Kind regards
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Azel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Azel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Veilig. Stil.

Die verblyf goed geleë en veilig. Ons baie lekker geslaap. Sou graag vars melk wou beskikbaar hê en daar was nie toilet papier in ons badkamer. Sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie more Azel
Baie dankie vir u terugvoering.
Wat die melk betref is ek seker dat u sal verstaan dat ons akkommodasie selfsorg is en ons dus nie vars melk voorsien nie. As dit vooraf aangevra word kan dit gereël word
volgens die gaste se behoefte. Wat die toiletpapier aan betref, sou dit gewaardeer word as u net die probleem kom aanmeld het.
Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Ceryllene S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceryllene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan definitief weer terug. Heerlik!

Dit was alles wat ons nodig gehad het. Naby aan alles. Wonderlike gasvrou. Ontspanne. Alles netjies. Lugversorging en 'n lieflike swembad. Dit was werklik baie lekker en beveel dit aan vir enigeen, selfs 'n familiewegbreekkans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Ceryllene,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word waardeer. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Alle voorspoed aan jou en jou familie vir 2018.

Vriendelike groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Peter K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Kort net regte melk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag
Baie dankie vir die terugvoering.
Soos u kan verstaan is VARS melk 'n probleem om te voorsien.
Nogtans kan dit voorsien word as die gaste by bespreking daarvoor vra.
Teen addisionele koste kan ons dan die hoeveelheid soort melk wat benodig word
vir die gaste aankoop en in die yskas plaas.
Vriendelike groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Chanell D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike plekkie! Lekker baie bome en die oulikste tuin om in te kan ontspan. Waarde vir geld!

Braaigeriewe en lekker donker gordyne, so 'n mens kan lekker laat slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Dit is 'n plesier om te hoor u het dit geniet om by Four Seasons te oornag Chanell.
Hopenlik sien ons julle gou weer.
Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in 'n aangename ongewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeiemiddag Moller,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering dit word opreg waardeer.
Hoop om julle in die nabye toekoms weer te akkommodeer.

Vriendelike Groete
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Robin V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin V
Gesin met klein kinders

I would really love to visit Ceres again.

I honestly enjoyed my stay at the Four Seasons. Can't wait to visit them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Good morning Robin,
Thank you for the feedback.
We hope to see you again.
Enjoy the weekend.
Regards, Judith.

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Zylia V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zylia V
Besigheidsreis

Netjies. Maar vir die prys is daar geen ekstras nie.

Dit is 'n gerieflike gastehuis, maar om vir 1 nag daar te oornag vir werk redes, is die gastehuis baie duur en onbekostigbaar. Indien die oornag ontbyt ingesluit het, sou dit meer waarde vir geld gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the big fireplace and very neat and spacious.

Neat, great fireplace with a bed next to it, very quiet as well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal oor die groot kaggel en baie netjies en ruim.

Netjies, lekker kaggel langs die bed, baie stil ook.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Edward, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Kom kuier gou weer. Vriendelike groete, Judith. Bestuurder

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Anel K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel K
Gesin met klein kinders

Oulike, cosy plekkies.

Baie oulike plekkies, goed ingerig, sal hulle beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Anel,

Baie dankie, alle insettings is altyd welkom.

Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Gerhard S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie lekker, netjiese eenheid. Goed geleë en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeie more Gerhard,

Baie dankie vir u terugvoering.

Vriendelike groete,
Judith

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Pieter D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Besigheidsreis

Goeie kliëntediens.

Alles het gewerk en was netjies en skoon. Goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Goeiemore Pieter
Dankie vir die terugvoering.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Geniet die naweek.
Vriendelike groete, Judith.

Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staff-singel 2A, Ceres, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNTFiMGY1LTZhMzEtNDU1OC05NGM2LWFlMWM5NWViNzNhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 2A Staff Street Ceres 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.367259866639 19.304968714714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem