LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Four Seasons Studio Apartment | LekkeSlaap
+41

Four Seasons Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 47, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Four Seasons Studio Apartment is in die Four Seasons-woonstelkompleks in Kaapstad se middestad geleë. Dis die perfekte basis vir gaste wat die pragtige stad wil verken, of Tafelberg, die V&A Waterfront en die mooi strande aan die Atlantiese kus van die Kaapse Skiereiland kom besoek.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het maklike toegang tot die openbare vervoerstelsel in die oostelike stadsgebied. Daar is 'n swembad en 'n gimnasium op die gebou se dak. Die woonstel is perfek vir vakansiegangers of sakereisigers wat die stad kom verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Four Seasons Studio Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Four Seasons Studio Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Buitenkantstraat 47, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Four Seasons Studio Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 47, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMTAxNGVmLTU1ZDUtNDQzMS05Yzg1LTMwMzFkMDgwYWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 47 Buitenkant Street Cape Town CBD 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.929011075628 18.422316759825
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem