Four Sevens Holiday Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Four Sevens Holiday Unit bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-woonstel in ’n kompleks in Ramsgate. Die kompleks skuil in ’n lieflike, rustige tuin en is slegs 2 minute vanaf Ramsgate se strand en die bekende Waffle House.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed, die tweede een het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in ’n toegeboude balkon langs die leefarea. Die kombuis is toegerus met ’n stoof en 'n oond, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het ’n TV met volledige DStv. Linne, seep, vadoeke en handdoekies word voorsien.

Die kompleks beskik oor ’n gemeenskaplike braai-area, ’n toesluitmotorhuis, outomatiese hek en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Four Sevens Holiday Unit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Four Sevens Holiday Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false