LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Four Uitsig | LekkeSlaap
+24

Four Uitsig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ravensteyn-straat 12, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

Four Uitsig is 'n gaste-suite op die eienaar se perseel aan die hange van Tafelberg Natuurreservaat in Bakoven. Kom geniet die stil, ontspannende en veilige ligging net 'n hanetreetjie van die gewilde Kampsbaaistrand en Kaapstad se middestad af. Die smaakvol versierde woonstel is baie privaat en heeltemal apart van die hoofvilla. Die woonstel het sy eie oprit en parkeerplek op die perseel agter 'n hek.

Die smaakvol gemeubileerde, ruim en sonnige suite het 'n koninggrootte-bed met dubbeldeure wat oopvou en na 'n privaat stoep lei wat omring is deur natuur en 'n pragtige uitsig. Die luukse en suite-badkamer het 'n instapstort, Jacuzzi, dubbelwasbak, toilet en ondervloerse verhitting. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, ketel en 'n broodrooster. Gaste het toegang tot lugversorging, gratis WiFi en 'n ingeboude kluis.

Die kamer het baie kasspasie, kerse, interessante boeke en speletjies. 'n Ekstra enkelbed en bababedjie kan op versoek voorsien word.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Ravensteyn-straat 12, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ravensteyn-straat 12, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0df98fdd425381b3bc3d6aefaab079c2ef2e5d4241659348fdbe535e7cbbda35cedebc28dbcf6f42400e8e8667cba3098b17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag(plek vir 3) 12 Ravensteyn Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.9586122 18.386552
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!