Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourie Street 199 B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Fourie Street 199 B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
William W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Friendelike en professionele eienaars van die plek en die kos is ook uitstekend.

Ja, ek het definitief lekker gebly. Friendelike mense, die eienaars van die plek. Ek het darem lekker geslaap daar. Dit was 'n aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fourie Street 199 B&B se terugvoer

Goeie dag William
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg en baie dankie vir julle ondersteuning. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd meer as welkom by Fouriestreet199 B&B.
Groete
Heinrich en Sanet

Fourie Street 199 B&B
Vickie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliënt diens op sy beste!

Ons het baie lekker gebly, gevoel asof ons tuis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fourie Street 199 B&B se terugvoer

Goeie dag Vickie
Baie dankie vir julle tyd om vir ons terugvoer oor julle verblyf te gee.
Julle was ook uitstekende gaste en is enige tyd weer welkom, en stuur my groete aan die kleinding.
Fouriestreet199 B&B groete
Heinrich

Fourie Street 199 B&B
Adre S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adre S
Enkelreisiger

Stil, rustige omgewing.

Heinrich vriendelik en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneth M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reneth M
Enkelreisiger

Wow what a quiet and peaceful space.

Enjoyable, I will call again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fourie Street 199 B&B se terugvoer

Good day Reneth,
Thank you for your time to rate and review us, we really appreciate it.
Thank you for being a wonderful guest, you are more than welcome to call again.
Regards,
Fourie Street 199 B&B

Fourie Street 199 B&B
Willem L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en rustige omgewing.

Alles het aan ons verwagting voldoen. Heinrich het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fourie Street 199 B&B se terugvoer

Goeie dag Willem
Baie dankie vir julle tyd om vir ons 'n resensie te skryf.
Julle was baie aangename gaste en is enige tyd welkom by Fouriestreet199 B&B
Groete
Heinrich

Fourie Street 199 B&B
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni F
Enkelreisiger

Vriendlik, netjies en skoon.

Was baie vriendlik verwelkom sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fourie Street 199 B&B se terugvoer

Goeie dag Leonie

Baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit opreg.
jy is altyd welkom en sien uit na jou volgende besoek

Fouriestreet199 groete
Heinrich

Fourie Street 199 B&B
Jan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Gemaklik geleë, naby alles maar ver genoeg weg van die besigheid gebied.

Ligging altyd belangrik en Fourie B&B lekker geleë, nie die B&B se skuld maar die veld oorkant kan beter beheer word rondom netheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fourie Street 199 B&B se terugvoer

Baie dankie Jan vir die trugvoering dit word baie waardeer.
Groete
Heinrich

Fourie Street 199 B&B
Chris V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en vriendelike diens.

Diens was vriendelik en behulpsaam. Kamer was soos op foto's en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fourie Street 199 B&B se terugvoer

Baie dankie Chris, ons wardeur jou trug voering, hoop ons sien jou gou weer
Groete,
Heinrich

Fourie Street 199 B&B
Paul S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en lekker uitgerus.

Badkamer moet afgesonder word van slaapkamer. Die ontbyt was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, vriendelik en skoon verblyf. Baie lekker ontbyt!

Vriendelike ontvangs en skoon, goed versorgde verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne B

Dit was pragtig skoon en netjies en ons is baie vriendelik ontvang en behandel.

Ek sal beslis weer hier bly, indien nodig. Al wat nie wonderlik was nie is die feit dat mense in die huis rook en die ontbyt is nie my smaak nie. Ek sal net slaapgeriewe gebruik en nie ontbyt eet nie. Verder het ek geen klagtes en was beïndruk met hoe skoon alles was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maarten K
Enkelreisiger

Waarde vir geld, skitterende aandete!

Die eenheid self was goed, die kroeg is ook oulik, aandete was goed. Ontvangsdametjie is baie knap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fourie Street 199 B&B se terugvoer

Goeie Dag

Baie Baie Dankie vir die warm hart boodskap ons wardeer dit regtig opreg..
Hoop ons sien jou weer

Groete Heinrich & Melanie

Fourie Street 199 B&B
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Monica P
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Die kamer het 'n stort en toilet langs jou bed, met net 'n klein glaspaneel. Dit werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deidre F
Enkelreisiger

Voldoende.

Voldoende vir een nag se oornag. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anique V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anique V
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Besigheidsreis

Great oorslaapplek!

Sal weer teruggaan soontoe. Was moeite werd! Beveel sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier daar!

Baie vriendelike mense. Lekker gekuier saam met hulle. Ontbyt was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sampie P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie P
Besigheidsreis

Baie lekker gewees!

Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naim D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naim D
Saam met vriende

The place was clean and comfortable

Place had nice parking, friendly people, clean and comfortable, but felt that it was not spectacular. The only real negatives experienced here were that the pool wasn't clean (as I wanted to swim) and that the cheaper rooms didn't have TVs in them. TV was located in the main dining room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Exellent will recomend to any body even the rooms well set out big money saver !

Bed and breakfast excellent recommend to any body that want to be spoiled to spend some time at 199 what a Garden well done to all at Fourie Street 199.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fourie-straat 199, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MjVjYzNjLTQyZmUtNDYyMC1iYjIyLTg5MWEzYjM0YThhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 199 Fourie Street Trim Park 0601 Limpopo 021 201 8901 16:00-18:00 09:00 -24.206077426773 29.01124343276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem