Fourways Gardens Akkommodasie by Fourways Apartments | LekkeSlaap
+37

Fourways Apartments

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Fourways Apartments
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Dave E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave E

Comfortable and perfect location.

The apartment was easily accessible and in good location and proximity to Monte Casino where we were going to see a show.

Magda V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Saam met vriende

Alles was baie lekker en net soos dit geadverteer word.

Ons het die verblyf baie geniet. Dankie en Jean en haar man wat ons so vriendelik ontvang het.

Fourways Apartments's terugvoer

Thank you Magda for your kind words.We look forward to seeing you again .

Fourways Apartments
Hestha P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hestha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale 1 nag verblyf.

Letta het ons vriendelik by hul kantoor ontvang en vergesel na die woonstel. Sekuriteitshekke was buite werking met ons aankoms, rooster moet vervang word, skropemmer en mop in badkamer nie aangenaam. Die stoffering van stoele kort 'n dringende skoonmaak. 'n Stoel in die hoofslaapkamer by spieël sal help. Omgewing baie rustig. Die tuin en gras het aandag nodig.

Siphatisiwe M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Siphatisiwe M
Gesin met klein kinders

Fourways apartment is a beautiful place in a lovely location.

I enjoyed my stay, the place was clean and well furnished but got scared about security issue because the gate was not closed for three days. Despite several calls, the issue was not resolved and there is no caretaker or security guard. Otherwise everything was fine.

Fourways Apartments's terugvoer

Good day Siphatisiwe,

Thank you for your comments regarding the accommodation. We once again apologise for the main gate that had broken down over the Christmas weekend. The matter was reported to the Managing Agents, the company contracted to repair the gate, and the security company was informed. The security company remotely monitor the property via CCTV cameras and also the remote panic buttons that are installed on all the units. They send an armed guard immediately, if an issue was seen on the CCTV cameras or a panic button is activated.

Fourways Apartments
Leanette H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leanette H
Gesin met tieners

Baie lekker, rustige oorslaap.

Baie lekker, rustige oorslaap vir die aand.

Fourways Apartments's terugvoer

Baie dankie .

Fourways Apartments
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardweg 9, Kengies, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMWNlODJiLTk1MDAtNGVkNi1iY2IwLThlNDllNGQzMDMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 9 Richard Road Kengies, Fourways 2055 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.002761782844 27.997675253967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za