Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourways Gardens Gaste Estate

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Richard-straat 27, Kengies, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 R557 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fourways Gardens Gaste Estate bied tradisionele gasvryheid in 'n ontspanne, vreedsame 2,4-hektaar-landgoed in Johannesburg se elite noordelike voorstede, net 'n paar minute vanaf Fourways Mall, Monte Casino, Fourways Life-hospitaal en die vernaamste snelweë en sakesentra en met verskeie restaurante in die onmiddellike omgewing. Sandton City, Midrand en Rivonia is almal net 'n paar minute se ry ver. Of jy op 'n sakereis is of net wil ontspan, bloot wil oornag, 'n kort vakansie benodig of langer wil vertoef - ons staan gereed om aan jou uitstekende waarde vir geld te bied.

Die stylvolle, individueel versierde akkommodasie skep 'n koloniale Victoriaanse gevoel. Gaste het 'n keuse tussen ten volle toegeruste private selfsorgkothuise met 1, 2 of 3 slaapkamers, ten volle toegeruste kombuise met stowe, mikrogolfoonde, yskaste, potte en panne en TV's met sekere DStv-kanale. Ons het ook faks-, e-pos- en wasgoedgeriewe beskikbaar op versoek. Basiese Easy View-DStv is beskikbaar en kan na Premium DStv opgradeer word teen ’n ekstra koste.

Daar is 'n groot swembad en 'n rustige tuin. Vir voëlkykers bied die fauna en flora 'n natuurlike habitat waarin 'n verskeidenheid voëls gesien kan word. En daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Jou gasheer Jean is altyd byderhand om te verseker dat jou besoek nie net genotvol is nie, maar ook een om te onthou. Fourways Gardens Guest Estate streef daarna om uiters doeltreffende en gerieflike akkommodasie en diens te bied teen die laagste moontlik koste aan die kliënt.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 19 resensies vir Fourways Gardens Gaste Estate
Netheid
3.2/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Richard-straat 27, Kengies, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Fourways Gardens Gaste Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
R795 R557
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R795 R557
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Richard-straat 27, Kengies, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MmY2MjQzLTNkZmQtNDQ1Yi1hYTNhLTk4YWEyZDA5YjQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R557 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 27 Richard Road Kengies, Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -26.000317489702 28.000888824463