Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaiuitsig Bed and Breakfast

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Fraaiuitsig Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Alhoewel ons 1 nag vertoef het, het Charlotte uit haar pad gegaan vir ons. Al die geriewe wat jy nodig het. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

I rate this venue 11/10 in all departments.

From the very moment of our arrival, we were treated with such a sincere welcome. The accommodation was excellent and our stay a very happy one. Congratulations Charlotte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

A pleasant stay with comfortable accommodation.

Comfortable accommodation and a generator during loadshedding, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms onmmiddelik tuisgevoel en die gasvryheid was die van goeie vriende. Huis weg vanaf die huis. Kamer en fasiliteite is smaakvol gemeubileerd en die tuin is 'n pragstuk. 'n Skildery van kleur en geur.

Sal definitief weer by Fraaiuitsig kom kuier. Kan die akommodasie met groot vrymoedigheid aanbeveel. Die ontbyt was smaaklik, vars tuisgemaak en in oorvloed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring, hoogs aanbeveel!

Gasvryheid uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barry P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice friendly place.

Very cramped shower/ basin area. Parking quite far from the room. Otherwise a pleasant stay. The breakfast was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antje M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antje M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view, cosy place when it's cold and very pet friendly.

Beautiful view, cosy place, pet friendly and an amazing host! So lovely finding a place that is pet friendly and really goes the extra mile for your pet as well to make it feel comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholaas G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholaas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, kamer gereed en netjies en parkeergebied ruim en veilig. Kamer goed toegerus. Sal weer daar wil tuisgaan.

Charlotte vriendelik, warm en besprekings snel en korrek bevestig. Kamer ruim en goed toegerus. Sou langer wou vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fraaiuitsig in Kokstad splendid.

The loft apartment offers superb accommodation and a magnificent panoramic view of the mountains surrounding Kokstad. Charlotte is an excellent host and her son Heinrich made us a wonderful breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel Dekker D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel Dekker D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi rustige oornagplek.

Baie mooi goed toegeruste selfsorg-blyplek. Gasvrou behulpsaam. Bly dat daar veilige parkeerplek is vir voertuig vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny And Luiz P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny And Luiz P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were made to feel very welcome and had a comfortable room.

Fraai uitsig is well situated in Kokstad and is far enough away from the main road to not be affected by traffic noises. It is very close to a lovely restaurant for supper and we were served a delicious breakfast in the morning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie welkom gevoel en het 'n gerieflike kamer gehad.

Fraaiuitsig is goed geleë in Kokstad en is ver genoeg van die hoofstraat af so jy word nie deur die verkeergeraas geaffekteer nie. Dis baie naby 'n lieflike restaurant vir aandete en ons het 'n heerlike ontbyt die oggend gekry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah-lee G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-lee G
Enkelreisiger

Pleasant stay.

The stay was pleasant and definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulus G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our room and host was just amazing.

I'll find it difficult not to stay over at Fraaiuitsig on my next travel/s between Richards Bay and East London.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons kamer en gasheer was net amazing.

Ek sal dit moeilik vind om nie by Fraaiuitsig op my volgende reis tussen Richardsbaai en Oos-Londen te bly nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V
Besigheidsreis

Baie vriendelik ontvang. Kamer baie netjies.

Ons is vriendelik ontvang en vinnig na die kamer geneem sonder enige probleme. Die kamer was lekker ruim en als was netjies. Dit was baie koud en die koffie wat in die kamer beskikbaar was, baie welkom. Dankie ook dat hul my hond geakkommodeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustig.

Pragtige uitsig oor die berge. Lieflike kamer met al die geriewe wat jy nodig het. Lekker ontbyte gehad en Charlotte baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim kamers wat goed toegerus is.

Die kamers is ruim en pragtig. Alles is baie keurig en daar kom niks kort nie. Daar is selfs moerkoffie in die kamers. Ons het baie bederf gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie vriendelike ontvangs, skoon, netjiese kamer en die filterkoffie in die kamer is 'n wenner! Baie dankie, hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Baie netjies, modern, skoon en was 'n ware oase vir die nag wat ons oorgebly het.

Baie netjiese kamer, pragtige beddegoed, alles in kamer uiters modern, nuut en netjies. TV met genoeg kanale om te kan kyk. Goed geleë, skoon, melk in yskas, koffie en tee, eetgerei netjies en nuut. Ons het heerlik oorgeslaap en die uitsig vanaf ons balkon is werklik iets besonders. Ek sal enige persoon met groot vrymoedigheid aanbeveel om hier oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D
Besigheidsreis

Uitstekend.

Plek is baie skoon. Goeie ambiance. Vriendelike mense. Daar is alles in die kamer wat mens kan nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Ons was goed ontvang, kamer was goed toegerus en dit was in 'n veilige area. Die ontbyt die volgende oggend was bobaas, baie lekker. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fraai, fraai, fraai! Uitsig op bovenkamer, lekker ontbijt, behullpzame gastvrouw Charlotte.

Wandelen op half uur afstand, vraag Charlotte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolene V
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs en my verblyf was baie aangenaam en moeitevry. Sal verseker weer aanklop!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel H
Gesin met klein kinders

Oulik, mooi, skoon en netjies met 'n lieflike "Fraaiuitsig".

Warm ontvangs en diens uitstekend. Ons het verskriklik lekker gebly. Die kamers is skoon en netjies met baie mooi dekor. Ons sal verseker Fraaiuitsig aanbeveel en wanneer ons weer daar verby ry, sal ons daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a MUST!

Charlotte is a lovely energetic fun lady and makes one feel totally at home. Also very peaceful place and room has all you need! Relaxing and peaceful. Lovely garden and atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld!

Baie goeie diens ontvang. Die woonstel was uiters netjies en het in my behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Heerlik gewees, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chumani-singel 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5decfb286c37fcb4ea5d14165ccb6365bc9849f4431f02cb3fff71b2778b88372be6ef218a183b857e4d3a06f84870d289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 13 Chumani Cresent Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.544640759968 29.410478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem