Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francke Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Francke Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Enkelreisiger

Dit was 'n wonderlike 3 dae.

Die ontvangs was vriendelik en ek het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevern W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevern W
Enkelreisiger

This charming lodge exceeded my expectations in every way.

I recently had the pleasure of staying at Francke Lodge in Strand, Western Cape, and it was truly a delightful experience from start to finish. The accommodations at Francke Lodge were superb. The rooms were immaculately clean, well-appointed, and tastefully decorated. The attention to detail was evident throughout, from the comfortable bedding to the thoughtful amenities provided. The staff at Francke Lodge were incredibly friendly, welcoming, and accommodating. They went above and beyond to ensure that my stay was enjoyable and stress-free. From the moment I arrived, I felt genuinely cared for, as they were always available to assist with any inquiries or special requests I had. Their warm hospitality truly made a difference and added to the overall exceptional experience. The location of Francke Lodge couldn't be better. Situated in Strand, it offers easy access to the beautiful beaches, local attractions, and nearby amenities. Whether you're looking to relax on the sandy shores, explore the scenic surroundings, or indulge in the local cuisine, you'll find everything conveniently within reach. Additionally, the lodge's facilities added to the overall enjoyment of my stay. I also appreciated the secure parking and the free Wi-Fi, both of which were convenient and reliable. Overall, Francke Lodge exceeded my expectations in every aspect. Whether you're visiting Strand for business or pleasure, I highly recommend considering Francke Lodge for an exceptional stay. I will definitely be returning on my future trips to the area. Thank you for providing such a memorable experience and making my stay in Strand truly unforgettable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie V

Aangename gasheer en dame en die ontvangs was puik.

Ons was baie gerieflik en het geen klagtes nie. Sal beslis Francke Lodge aanbeveel vir my vriende en familie en sal graag weer daar wil tuisgaan wanneer ek weer Gordonsbaai toe gaan. Sal dit 'n gereelde vakansiebestemming maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Enkelreisiger

Veilige, vriendelik en goedkoop.

Kamer is kleinerig maar privaat. Voertuig is veilig. Lekker geleë naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marvin W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marvin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring en sal dit definitief vir ander aanbeveel.

Ons het die gasvryheid van die eienaar baie waardeer. Hy het ons regtig welkom en tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla C
Saam met vriende

Die kuier was lekker. Kon ontspan en ons was gerieflik.

Goeie privaatheid en vriendelike diens was ontvang. Sal graag weer wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Enkelreisiger

Vriendelike ontvang, baie goeie waarde vir geld.

Geen probleem, sal weer daar oorbly as die geleentheid dit vereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarice V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie laat die aand daar aangekom en die eienaars het ons met ope arms verwelkom.

Hulle gasvryheid is ongelooflik. Die kamers is mooi. Hul het ons baie gehelp en ons gaan definitief terugkeer as ons weer in Strand is. Elke sekonde by Francke Lodge was ons gemaklik en het welkom gevoel. Dit was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francke Lodge se terugvoer

Baie dankie vir tyd wat geneem was om vir ons n resensie te gee.
Elke gas is uiters belangrik vir ons en sal altyd die beste diens aan ons gaste lewer.
Hoop om u spoedig weer te sien

Francke Lodge
Naomi M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi M
Gesin met klein kinders

Guests were not free as owners are staying at the same accommodation. Facilities promised were not provided, eg. free WiFi etc.

We paid R1000 from Cape Town station to the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francke Lodge se terugvoer

I am sorry that your experience at Francke Lodge did not meet with your expectations. I wish to clarify that my personal and permanent accommodation is separate from the main house, with its own bathroom, kitchen and stairs leading to the outside. I am careful to minimise my interaction with my guests. I am available in case there are queries.
Although I have access to the main house, I do not enter whilst there are guests. I have since learnt that the \Wi-Fi passwords should be prominently displayed in each room. Thank you for helping to clarify this, I will be doing so in future.
Your transport was arranged between you and a separate service provider. It is not part of the services offered by my establishment. I am therefore not able to comment on this matter.
I thank you for your review, which will aide Francke Lodge in providing the perfect client experience.

Francke Lodge
Christel P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel P
Enkelreisiger

Dit was regtig baie lekker en rustig. Francke en haar man gaan uit hulle pad om dit vir jou so gemaklik as moontlik te maak sal hulle enige tyd aanbeveel.

Wonderlike mense en die plek was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S

Awesome.

Dit was net awesome verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met vriende

Excellent accommodation with the best service ever and great hosts.

Francke Lodge is definitely a home away from home. The accommodation was more than perfect and our hosts were not just friendly and caring, in fact they made us feel as if we were family. I would highly recommend this lodge to absolutely everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francke Lodge se terugvoer

Hi. Thank you for taking the time to send us a review really appreciate it. Every person entering our doors will be treated as very important to us. Hope and looking forward to see you people again very soon, God bless.

Francke Lodge
Clifort T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifort T

Mense is baie vriendelik.

Sal Francke Lodge enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Goeie ontvangs en lekker rustig sonder steuring.

Alles is 100% wat jy verwag van 'n lodge, ek sal net aanbeveel volle DStv-pakket, veral vir die duurder kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francke Lodge se terugvoer

Hi shall try to do so in the near future. Customers important to me shall sort out

Thank you for your review

Francke Lodge
Kenneth S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S
Gesin met klein kinders

'n Heerlike nag se rus met al die nodige geriewe en hope gasvryheid.

Die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid het ons besonder welkom laat voel. Daar was al die nodige geriewe en veilige parkering agter 'n veiligheidshek. Die kinders het dit baie geniet om op die bunk beds te slaap dit was 'n heerlike nag se rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francke Lodge se terugvoer

Hi Kenneth, baie dankie en ek hoop om u spoedig weer te sien. Gaste is altyd welkom.

Francke Lodge
Ebrahim H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim H
Gesin met tieners

We had a great time.

It was the best accommodation ever. Thank you Patricia and team for making us feel at home, we will definitief recommend guests to you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francke Lodge se terugvoer

Good day Chrizel,

Customers are my number one priority and shall do all in my power to satisfy them. Hope to see you again real soon

Thank you for your review

Francke Lodge
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farlow-weg 17, Southfork, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgcDL4JQuK43e2KlwOzNlsK8jnFe0rvJYsyftH5teiS7uY2l0j8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Farlow Way Southfork 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.141409979494 18.855406588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem